Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McLouds Studio

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hannetjie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gemaklik. Ons het ons tydjie terdeë geniet en dit was elke sent werd. Die plek is baie netjies en goed toegerus. Baie dankie aan Marthe, vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ons was baie goed ontvang en het baie welkom gevoel. Dankie vir die heerlike bederfies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthe
McLouds Studio
Baie dankie Hannetjie vir die pragtige resensie. Ek waardeer dit baie. Julle was heerlike gaste en het die studio so mooi netjies agtergelaat.

Charlotte B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het heerlik gekuier en gerus! Pragtig, veilig en gemaklik. Kon sommer strand toe stap. Baie goeie klientediens! Alles wat jy nodig het, is daar en sommer heerlike bederfies ook. Studio is superskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthe
McLouds Studio
Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het om die puik resensie te skryf. Ek is so bly dat julle dit geniet het. Julle was super lekker gaste en het die studio so pragtig netjies agtergelaat. Ek waardeer dit baie.

Michele L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Kamer is gerieflik, netjies en skoon en ek sal dit beslis aanbeveel. Kamer is gerieflik, netjies en skoon en ek sal dit beslis aanbeveel. Eienaar het moeite gedoen en my ook bederf met verversings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthe
McLouds Studio
Baie dankie Michele vir die mooi resensie. Ek waardeer dit baie. Jy was 'n lieflike gas.

Irene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjies en gemaklik. Die plekkie is maklik om te kry. Dis naby alles wat nodig is. Baie stil en rustig. Die eenheid is skoon en netjies. As jy 'n klein karretjie het, is jou kar veilig in die motorhuis. Sal beslis weer na McLouds Studio toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthe
McLouds Studio
Baie dankie. Dis altyd lekker om so 'n goeie resensie te ontvang. Ek waardeer dit baie. Ek is bly julle het die tydjie by ons geniet. Kom maak gerus weer 'n draai by ons. Altyd welkom.

Annelie Grobler G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend! Vriendelik en behulpsaam, moeite gedoen met bederfhappies, koue vrugtesap en water in yskas. Defnitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthe
McLouds Studio
Baie dankie vir die goeie resensie. Ek waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom by ons. Julle was baie bedagsame en heerlike gaste.

Antoinette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal enige tyd weer gaan! Het baie lekker gebly! Ons het baie lekker gebly, skoon en netjies. Die gasvrou het ekstra moeite gedoen met water, sap, chocolates en koekies wat vir ons gelos is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthe
McLouds Studio
Baie dankie Antoinette, vir die pragtige resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle was wonderlike gaste en het alles so mooi netjies agtergelaat. Baie dankie daarvoor. Julle is altyd welkom by ons.

Levirnia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Dit was baie lekker. Sal weer gaan as jy net alleen tyd nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthe
McLouds Studio
Baie dankie Levirnia vir jou uitstekende resensie. Ek is bly julle twee het dit by McLouds Studio geniet. Julle was sulke bedagsame, vriendelike gaste. Kom gerus weer by ons kuier.

Jaco G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustige. Incredible lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthe
McLouds Studio
Baie dankie, Jaco, vir die goeie resensie. Julle was sulke aangename, bedagsame gaste. Baie dankie ook vir die geskenk wat julle vir my gegee het. Ek waardeer dit baie. Hoop ons sien julle weer.

Linda G
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Skoon en netjiese geriewe binne loopafstand van die see. Lekker gebly en sal weer gebruik maak van McLouds. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam en die verblyf het 'n lekker atmosfeer. Alles is skoon en netjies en die kamer lyk soos in die advertensie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthe
McLouds Studio
Baie dankie, Linda, vir die pragtige resensie. Ek is bly jy het jou week by ons geniet. Jy was 'n uitstaande gas en is altyd weer welkom.

Raquel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties. Ons het dit baie geniet. Alles was heerlik. Waarlik 'n plek waar 'n paartjie hulle kan vind en bind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthe
McLouds Studio
Baie dankie, Raquel, vir die goeie resensie. Ek is baie bly dat julle julle tydjie hier geniet het. Dankie vir die netjiese studio wat julle agtergelaat het. Julle was fantastiese gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marthe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtz-straat 16, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa58a5c66e19d610ce0feb57b6b5bc4da845cdea9a97d19c7cc812209fbaa3bab138f8497891ef1048702df5754cdf85b53f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 16 Scholtz Street Van Ryneveld 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.119017680245 18.832966832541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang