+37

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025.
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Daar is 'n kort, steil oprit voor die motorhuis. 'n Voertuig met 'n baie lae grondvryhoogte, laer as 160 mm, sal nie geakkommodeer kan nie. Die motorhuis is korter as 'n standaardmotorhuis en is slegs vir 'n voertuig van 'n maksimum van 5,5 m geskik. Indien gaste se voertuie nie in die motorhuis pas nie, moet hulle in die straat parkeer..

Die balans moet 7 dae voor die inklokdatum per EFT direk aan die verblyf betaal word.

Kontant word slegs met aankoms aanvaar in die geval van 'n bespreking wat minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak is en te min tyd oor is om 'n EFT-oorplasing binne 7 dae te maak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Scholtz Street, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa58a5c66e19d610ce0feb57b6b5bc4da845cdea9a97d19c7cc812209fbaa3bab138f8497891ef1048702df5754cdf85b53f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 16 Scholtz Street Van Ryneveld 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.119017680245 18.832966832541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang