Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Medindi Manor

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Elaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

N uitsetekende ervaring. Was heerlike verblyfsomgewing, uiters behulpsame personeel wat uit hulle pad gegaan het om vriendelik en hulpvaardig te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Stunning room, friendly people, very helpful and the breakfast was lovely. We were surprised by the size of the room and enjoyed it so much. Had work to do, wifi was great and the desk in the room with a window view was lovely to work from. The employees were really friendly and helpful, carrying heavy bags to/from the room. The breakfast, I had an omelette, was one of the best I ever had. The parking was a bit tricky, but never an issue especially with the two gates that could be used.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Perfect last days in SA. We stayed at Medindi Manor for a few days before emigrating to Canada as our house had been packed up. It was fantastic. Mr Mpuma was so welcoming and helpful. We were both stressed about our upcoming move - and we could really relax during our stay. We really can’t praise Kyle, Mpuma and the team enough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2023

Presies wat ek nodig gehad het. Baie mooi, netjies en ruim. Staf was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leonard H
Kort verblyf
4.2
Apr 2018

Mooi plek, baie vriendelike personeel, maar beslis nie Afrikaans nie. Ongelooflike mooi ou huis, in Mowbray naby die snelweg en Klipfontein weg. Kaapstad self het skokkend agteruitgegaan en daar is plakkers, bedelaars, leegleêrs oral. Buitengracht straat lyk soos ‘n oorlogsone in Sirië. Die mooi ou huis uit vergange se dae is in skreiende teenstelling met die verskriklike verval, teweeggebring deur die oorstroming van die (voorheen pragtige) stad, deur seker etniese groepe uit die Noorde en Ooste van ons eens pragtige land.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Renee O
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2017

Aangename verblyf, ontbyt en diens. Cappuccino's onverbeterlik! Tuin pragtig. Parkering kan effe skrams wees van tyd tot tyd, maar oor die algemeen was dit 'n lekker ervaring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wolfgang K
Kort verblyf
4.2
Okt 2017

Still en rustig. Die gastehuis is stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esther P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2014

Delightful Home away from home - we were met by very friendly staff, who were helpful and attentive. Our stay was like a mini-holiday on its own. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Birthe J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2013

Good value for money Great service

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zan A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2012

Lovely Beautiful place only problem I had is that children are not allowed in the breakfast room, otherwise an awesome place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thicket-weg 4, Rosebank, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkZTM0NDY1LTRjZjQtNGFhMi1iYjlhLWQ4ZjFlM2UzZjU0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 440 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 4 Thicket Road Rosebank 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.950089410358 18.481666517107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang