Medindi Manor
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Luukse kamers
- Ontbyt
- Selfsorgkothuis
- Selfsorg. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste voorsien word.
- Superieure kamers
- Ontbyt
- Standaardkamer
- Ontbyt
- Madiba Selfsorgkothuis
- Selfsorg. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste voorsien word.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 kry 'n eie enkelbed en betaal R330 wanneer hulle met hul ouers in die tripelkamer deel.
Tieners 13 jaar en ouer betaal die volwasse-tarief van R430 wanneer hulle met hul ouers die tripelkamer deel.
Kinders ouer as 3 jaar en tieners betaal die volwasse-tarief wanneer hulle 'n dubbelkamer met 1 ouer deel.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 37 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Thicket-weg 4, Rosebank, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang