Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbos 10 Four

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R 799
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid van 45 vierkante meter is op die eienaar se perseel geleë en het 'n privaat ingang. Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n tafel en 2 stoele. Die kombuisie het verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n ketel, 'n induksieplaat, air fryer, breekware, eetgerei en 'n elektriese braaipan insluit. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n lessenaar en 'n 43"-slim-TV. Gratis Wi-Fi is beskikbaar. Die Wi-Fi bly tydens beurtkrag aan. Daar is n gemaklike buite patio area (onder dak} met patio rusbank en stoele en buite braai bak tot gaste se beskikking.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Paneel
Volledige kombuis
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Induksieplaat
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Paneel
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en induksieplaat insluit.

Huisreëls

Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Die maksimum gaste mag nie oorskry word sonder om dit met die eienaar te reël nie.
Reël asb. vooraf indien daar kinders saamkom.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R 799
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 2 is 'n oopplan-eenheid met 'n slaaparea, kombuisie, sitkamer, eetareas en 'n en suite-badkamer. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort-oor-bad. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat, ketel, 'n pot, 'n pan, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n tafel vir 2 en die sitarea het 'n rusbank. Die eenheid het ook 'n TV en gratis WiFi. Gaste kan hul eie intekenbesonderhede vir hul stroomdienste gebruik. Die buite-area het 'n draagbare braai, 'n tafel met 'n sambreel en 'n rusbank. Hierdie area is vir die gemeenskaplike gebruik van gaste van albei eenhede.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en induksieplaat insluit.

Huisreëls

Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Die maksimum gaste mag nie oorskry word sonder om dit met die eienaar te reël nie.
Reël asb. vooraf indien daar kinders saamkom.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 799
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 4, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29df10cd31d6d93be3d41bc5c8bbfdb4e696d9a065924dd8f463fbeecbb4ca522ff8ce9334f9542bb41eeb05eb3d805fc6c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 4 10th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.727874627388 18.442699596457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang