Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Memory Ranch

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Praalhoek, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Memory Ranch is in Trompsburg op die plaas Praalhoek in die Xhariep-streek geleë. Dit is net 6 km vanaf die N1-afrit vir Trompsburg, langs die S127 Smithfield gruispad.

Verblyf word gebied in 4 ruim selfsorg-eenhede. Al die nodige linne en handdoeke word voorsien. Memory Ranch is naby restaurante in die dorp vir maaltye.

Al die eenhede is geskik vir 'n gesin wat deel en koffie, tee, melk, sap, suiker en komplimentêre ontbytpap is ingesluit. Daar is 'n braai-area by elke eenheid.

Die plaas het grondpaaie vir vierwielmotorfietse en dual-motorfietse.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Moonira D
Gesin met tieners
5.0
Nice, comfortable and convenient for an overnight stay while traveling. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Francois T
Gesin met klein kinders
5.0
Nice. Baie rustig en vriendelik gasheer.
Jan 2024
Lynette B
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, vriendelik en ons sal graag weer hier stop! Ons het alles gehad wat nodig was. Skoon en veilig, en ons hou van die plaasgevoel! Sal weer by Me...
Sien meer
Dec 2023
Ninon D
5.0
Lieflike verblyf. Rustig en stil op plaas! Heerlik gebly.
Dec 2023
Elmari W
Gesin met tieners
5.0
Heerlik geslaap en sal weer daar oornag. Ons het heerlik gekuier en die kinders is mal oor die plek. Hulle wou net langer bly.
Dec 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Praalhoek, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink Memory Ranch het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Praalhoek, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzOTc3MzQzLTFmYTYtNDRiNy05OThmLWJhMTcxZTc1NThjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 184 5 1 5 Praalhoek Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.049226780197 25.849336087704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang