Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Memory Ranch

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid A
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid A het 'n grasdak en bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is 'n boonste houtdek met 3 enkelbeddens en 1 dubbelbed en op die grondverdieping is daar 'n kamer met 1 dubbelbed. Die leefarea het 'n enkelbed. Daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n binnebraai, pooltafel en 'n kaggel in, daar is ook 'n buitebraai-area langs die eenheid. Alle eenhede het 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, gratis graanontbyt en tee- en koffiemaakgeriewe en dit is geskik vir selfsorgdoeleindes. Memory Ranch bied veilige parkeerplek naby die eenhede en 'n trampolien in die tuin vir kinders.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

8

4 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste mag nie hout gebruik om te braai nie. Geen houtskool of vuuraanstekers word voorsien nie. Gaste moet hul eie toerusting saambring om die fasiliteite te gebruik.
'n Gratis ontbyt met ontbytgraan is ingesluit.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid B
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid B het 'n dubbelbed, slaapbank en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n TV, mikrogolfoond, yskassie en eetarea. 'n Gratis graan-ontbyt is beskikbaar en linne en handdoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste mag nie hout gebruik om te braai nie. Geen houtskool of vuuraanstekers word voorsien nie. Gaste moet hul eie toerusting saambring om die fasiliteite te gebruik.
'n Gratis ontbyt met ontbytgraan is ingesluit.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid C
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid C bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die leefarea 'n ekstra enkelbed het. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, tweeplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Ander geriewe sluit 'n waaier in die kamer, elektriese komberse vir die winter, 'n buitebraai-area en 'n motorafdak voor die eenheid in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste mag nie hout gebruik om te braai nie. Geen houtskool of vuuraanstekers word voorsien nie. Gaste moet hul eie toerusting saambring om die fasiliteite te gebruik.
'n Gratis ontbyt met ontbytgraan is ingesluit.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid D - selfsorg met trappe
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid D is 'n oopplan-selfsorgeenheid met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 2 dubbelslaapbanke en 'n stort. Die eenheid het trappe en 'n klein balkon met uitsigte oor die plaas. Daar is 'n braai op die grondvloer. Hout, houtskool en vuuraanstekers word nie voorsien nie en gaste moet dit asb. saambring om die braaigeriewe te gebruik.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

6

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste mag nie hout gebruik om te braai nie. Geen houtskool of vuuraanstekers word voorsien nie. Gaste moet hul eie toerusting saambring om die fasiliteite te gebruik.
'n Gratis ontbyt met ontbytgraan is ingesluit.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Praalhoek, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzOTc3MzQzLTFmYTYtNDRiNy05OThmLWJhMTcxZTc1NThjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 189 5 1 5 Praalhoek Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.049226780197 25.849336087704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang