Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mitat Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Joop D
1 nag
5.0
Feb 2025

Ek het al in baie gashuise gebly. Hierdie een is tot nou toe die beste! Mart het baie moeite gedoen om 'n pragtige blyplek te maak. Sy het oog vir detail en dit sien jy om die huis waar ek gebly het. Gasvry en sekerlik aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose F
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Amazingly peaceful place. Peace and tranquility is how I would describe the place. Beds were wonderful. Unit was neat and spotless. Mart made us feel so welcome. Love, love, love this place. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lehana V
1 nag
5.0
Feb 2025

Voel tuis. Ja, definitief, sal hulle weer binnekort gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons het lekker rustig ontspan. Baie vriendelike gasvrou. Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Skoon, netjies, waarde vir geld. Ek kan met vrymoedigheid Mitat Gastehuis aan enige iemand aanbeveel. Dit is sekerlik die beste oornagverblyf wat ons nog gehad het. Baie dankie, jy is 'n uitstekende gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vir seker sal ons weer hier oornag. Dit was baie lekker. Sommer baie lekker ge oornag. Was en is regtig waarde vir geld gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Baie skoon en veilig. Baie goed en gasvry. Mita is vriendelik en laat jou tuis voel as jy daar kom. Sal hierdie gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne N
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2025

Amazing service. I was greeted at the gate. Extremely great service and I was made to feel very welcome when I arrived.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie C
1 nag
0.0
Feb 2025

An absolute pleasure. My stay was excellent. Mart was so wonderful and kind. She made the effort to contact me to know my ETA and was waiting for me on my arrival. The room was so comfortable and clean. It was a wonderful place to stop over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Jacqueline L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lovely stay. Lovely stay, quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 48, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb12019bc668eeabf264036a9304bd7c7ebca67e769b00ddffcb0766e7d8c143dcbf1d3de972c272a9db341ac60ddab43dbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 48 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.352727387907 22.594653140367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang