Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moments B&B Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartrivierweg 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Moments B&B Guesthouse is 'n groot, luukse gastehuis met 'n selfsorg-opsie in bo-Kleinmond.

Dit bied verblyf vir groepe van 2 tot 12 mense en kom met 6 gerieflik gemeubileerde en suite-slaapkamers. Die kamers is ingerig met óf 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar en 'n wasmasjien kan aangevra word. Die oopplan-sitkamer het 'n eetarea en 'n TV met DStv. Komplimentêre WiFi-toegang is beskikbaar.

Gaste kan buitebraaigeriewe, 'n groot swembad en russtoele geniet. Parkeerplek van die straat af word voorsien. Die gastehuiseienaars woon op die boonste vlak, maar respekteer gaste se privaatheid. Gaste het hul eie ingang en volle gebruik van die geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Swartrivierweg 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartrivierweg 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3448d67c2393f9831476a85521d9899e113fa56f524e1be5b9d11eadbed84d4a7c80fd2416f4c542c49e30e2073f38fa77e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 35 Swartrivier Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3333469 19.0372934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang