Mondu Guesthouse
Beskrywing
Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Let asb. daarop dat dit net 'n kamer is en nie geskik is vir selfsorg nie. Gaste mag nie in die kamers kook nie. Daar is slegs 'n TV, ketel en yskas, sowel as 'n privaat ingang en oopplan-badkamer. Let asb. daarop dat die kamer 'n oopplan-uitleg het en daar is 'n hortjiesdeur tussen die kamer en badkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. daarop dat matrikulante of studentegroepe nie toegelaat sal word om te bespreek nie aangesien ons slegs geskik is vir gesinne of volwassenes.
Die eiendom is nie omhein nie en parkeerplek is voor die gastehuis beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie agter die gastehuis agter 'n hek.
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Neem asb. kennis dat ons nie handdoeke voorsien nie, en gaste is verantwoordelik om hul eie saam te bring.
Geen waterpype word in die huis toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en TV-stel. Gedurende Desember word linne en handdoeke voorsien. Let asb. daarop dat die kamer nie privaat is nie - daar is geen privaat ingang en geen privaat badkamer nie. Gaste deel 'n gemeenskaplike badkamer, kombuisgeriewe, 'n onderdakdek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. daarop dat matrikulante of studentegroepe nie toegelaat sal word om te bespreek nie aangesien ons slegs geskik is vir gesinne of volwassenes.
Die eiendom is nie omhein nie en parkeerplek is voor die gastehuis beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie agter die gastehuis agter 'n hek.
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Neem asb. kennis dat ons nie handdoeke voorsien nie, en gaste is verantwoordelik om hul eie saam te bring.
Geen waterpype word in die huis toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n dubbelbed, 'n enkelbed, 'n privaat ingange en privaat badkamer met 'n groot bad en stort. Let asb. daarop dat dit net 'n kamer is en nie geskik is vir selfsorg nie. Gaste mag nie in die kamers kook nie. Daar is slegs 'n TV, ketel, mikrogolfoond en 'n yskas. Let asb. daarop dat die kamer 'n oopplan-uitleg het en daar is 'n hortjiesdeur tussen die kamer en badkamer. Kamer 1 het 'n see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. daarop dat matrikulante of studentegroepe nie toegelaat sal word om te bespreek nie aangesien ons slegs geskik is vir gesinne of volwassenes.
Die eiendom is nie omhein nie en parkeerplek is voor die gastehuis beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie agter die gastehuis agter 'n hek.
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Neem asb. kennis dat ons nie handdoeke voorsien nie, en gaste is verantwoordelik om hul eie saam te bring.
Geen waterpype word in die huis toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die kamer het 'n kombuisie met 'n stofie, ketel, broodrooster, alle kombuistoebehore, yskas, TV, sowel as 'n privaat ingang en 'n en suite-oopplanbadkamer met hortjiesdeure.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. daarop dat matrikulante of studentegroepe nie toegelaat sal word om te bespreek nie aangesien ons slegs geskik is vir gesinne of volwassenes.
Die eiendom is nie omhein nie en parkeerplek is voor die gastehuis beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie agter die gastehuis agter 'n hek.
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Neem asb. kennis dat ons nie handdoeke voorsien nie, en gaste is verantwoordelik om hul eie saam te bring.
Geen waterpype word in die huis toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die tuinwoonstel is aan die agterkant van die huis geleë. Daar is 1 slaapkamer en 'n enkelbed in die leefarea. Die woonstel het 'n privaat ingang en oopplan-badkamer met 'n stort en hortjiesdeure. Daar is ook 'n stofie, yskas, ketel, mikrogolfoond, TV en alle kombuistoebehore. Geen DStv of WiFi nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. daarop dat matrikulante of studentegroepe nie toegelaat sal word om te bespreek nie aangesien ons slegs geskik is vir gesinne of volwassenes.
Die eiendom is nie omhein nie en parkeerplek is voor die gastehuis beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie agter die gastehuis agter 'n hek.
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Neem asb. kennis dat ons nie handdoeke voorsien nie, en gaste is verantwoordelik om hul eie saam te bring.
Geen waterpype word in die huis toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leadwoodstraat 118, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang