Montagu Springs
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Small Plettenberg
- Selfsorg.
- Large Plettenberg
- Selfsorg.
- Golden Terraces
- Selfsorg.
- Josmont Heights 1 BED
- Selfsorg.
- Josmont Heights 2 BED
- Selfsorg.
Huisreëls
Doen asb. navraag oor tariewe wanneer die datums in die week vanaf Sondag tot Donderdag is.
Gaste in die klein of groot Plettenberg Chalet moet hulle eie bad- en swemhanddoeke, vadoeke en opwasmiddel saambring.
Gaste in die Golden Terrace of Josmont Heights Chalet moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Gaste in die Villa moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Let asb. op dat die villa op versoek daagliks, gratis skoongemaak word. Stel asb. ontvangs in kennis as jy van die diens gebruik wil maak.
Toegang tot die verhitte swembad is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die armbande kan daagliks by Montagu Springs se kantoor gekoop word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rolskaatse en skaatsplanke word nie toegelaat nie.
Harde musiek en musiekstelsels of luidsprekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 302 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitvlucht-straat 2093, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang