Montavigus Self-Catering
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Radynstraat 10, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R1 185 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Montavigus Self-Catering bied 'n ontspanne plaaservaring in die dorpie Onrusrivier. Dit is stapafstand of net 'n kort motorrit vanaf die Onrus-strand, verskeie restaurante, kroeë, 'n apteek, 'n slaghuis en 'n winkel.
Die Mont Blois-eenheid beskik oor 'n dubbelkamer met 2 driekwartbeddens, 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort. Die sitarea het 'n groot TV met sekere DStv-kanale en sitplek vir 4. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, elektriese braaipan, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n privaat stoep met braaigeriewe en toegang tot die groter tuin.
Montavigus spog met 'n groot tuin en 'n visdam waar gaste lekker kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Onrusrivier het 'n klein Blouvlagstrand wat net 2 km ver is, sowel as 'n rits goeie restaurante en staproetes al langs die kus. Grotto Beach, 'n Blouvlag-juweel is 12,4 km ver. 'n Lughawe-pendeldiens, vervoer, wynproeë, voetslaan, gholf en daguitstappies is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Radynstraat 10, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Montavigus Self-Catering het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Radynstraat 10, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap