Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moramba Cottage

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Unathi D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2024

Nice house for vacations. We had a great weekend in a beautiful, neat house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amé G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2023

Nice cottage, nice location. The cottage was rather ok. The sleeper couch cushions were not 100%. The main bed is big and lovely. The linen was clean. The cupboards in the kitchen were dirty inside. The bathroom shower heads are not comfortable to shower and the shower leaks a lot. The bathroom sink leaked and the toilet is loose. Overall: a lovely cottage in an ideal location if you want to be centrally located. The cottage just needs some TLC. The owners are prepared for Loadshedding providing a gas stove and LED lights. The Wi-Fi is very poor, could not use TV box and even struggled on our cellphones.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Felicity K
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Okt 2023

Perfect location! We had a lovely stay at Moramba Cottage during the Algoa Big Walk for Cancer weekend. The room was nice and clean, fully equipped with load shedding essentials. Unfortunately, the WiFi connection was poor and the sleeper couch was uncomfortable. We would have liked to have met our hosts; they sounded like lovely people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johanna W
1 nag Saam met vriende
3.4
Mei 2023

Baie teleurstellende verblyf. Swak/geen kontak met eienaar (en werker kon nie help met televisie nie), die 3de slaapplek was nie voorberei nie (hoewel dit betaal was, en die matras nie gemaklik nie), die badkamer benodig dringend aandag (stort is moeilik om te werk of werk glad nie reg nie en lek baie water, die toilet is heeltemal los, "mildew" teen dak). Die "remote" van tv werk nie (selfs nie na ek nuwe batterye van my eie ingesit het nie). Die hek maak nie self toe nie, ook nie na ek instruksie van werker gevolg het nie. Die slaapkamer is mooi toegerus en gemaklik, en die kombuis toerusting is goeie gehalte en voldoende.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.2
Jan 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sive N
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2021

Good. Nice environment and good arrangement with model style.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Moramba Cottage
Hi Sive, thank you for staying with us and for the valued feedback! Hope to see you again next time!

Sonia T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2019

Pieter en Ester is baie goeie eienaars. Baie vriendelik, hulpvaardig, die skoonmaakpersoneel is ongelooflik en baie eerlik. Ons was al 'n paar keer daar, hierdie keer vir 10 dae. Ek kan Moramba vir enige persoon aanbeveel. Fantastiese eienaars. Met die kragonderbrekings het die eienaars spesiaal alternatiewe maatreëls getref soos flitse en lampies en selfs 'n gasstoof. Die plek is altyd tip top as 'n mens uit was. Skoon en netjies, hoef nooit vir toiletpapier te vra nie, altyd genoeg. DStv, DVD's ens. Goeie leesstof ook. Veilig, sentraal geleë. Ons sal altyd daar bly, was nou vir 10 nagte daar, waarde vir geld. Hierdie egpaar weet hoe om gaste welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2018

Baie netjies, waarde vir geld verblyf naby die lughawe. Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Randi P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2018

Gemaklik, gerieflik en bekostigbaar! Ons het 'n awesome tyd by Moramba Cottage gehad! Volledig toegerus en spasie. Lieflike buite-area en veilige parkeerplek. Ons sal beslis weer volgende jaar kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Moramba Cottage
Thank you so much for the kind feedback. We look forward to welcoming you back.

Christian Jacobus C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2018

Baie gerieflik en tuis gevoel, alles wat nodig is, hou van die ekstras soos DVD's en boeke. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R910
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R910
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agtstelaan 4, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d270092eb83f996fc222a17ab10c81fc997a3b948b2f8c07874a500d3859e234794e1f461064d0816f9af36cb3ccbe14763?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 4 8th Ave Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.98256 25.58867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang