Mount Ceder
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Waboomhoek (huis vir 6 gaste)
- Selfsorg
- Peperboom (huis vir 4 gaste)
- Selfsorg
- Olienhout (huis vir 4 gaste)
- Selfsorg
- Kamferboom (huis vir 4)
- Selfsorg
- Kriedoring-kampeerterrein
-
Kampeerplek
Gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring. - Kraalbos-kampeerterrein
-
Kampeerplek
Gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring. - Soutkrans-kampeerterrein
-
Kampeerplek
Gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Huisreëls
Gaste moet insekweermiddel saambring.
Vuurmaakhout is te koop.
'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.
Mount Ceder het nie selfoonsein nie. Die naaste sein is 30 km ver waar die grondpad eindig. Gratis WiFi is slegs by ontvangs en in die restaurant beskikbaar.
Let dat daar 'n grondpad van ongeveer 35 km vanuit Ceres en 'n grondpad van 85 km vanuit Citrusdal na Mount Ceder is. Gaste moet voor aankoms by Mount Ceder navraag oor die toestand van dié pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
'n Opsionele bewaringsfooi kan betaal word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Ceder, Koue Bokkeveld, Sederberg, 6836, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang