Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Amelia R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Vriendelikste diens en lekker ontbyt. Waarde vir geld, lekker rustige atmosfeer. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig, uitstekend. Baie dankie, ons het regtig baie lekker gebly. Die kamer is skoon en netjies, ontvangs was van hoogstaande gehalte. Die ontbyt was uitstekend! Ons sal weer van die gastehuis gebruik maak in die toekoms. Ons sal hulle aanbeveel vir ons vriende. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lieflike plek, heerlike ontbyt en vriendelike diens. Was in Glencoe vir manlief se skool reünie, so het nie tyd gehad om omgewing te verken nie, maar het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Gasvrye diens. Net buite die dorp met stilte en 'n rustige atmosfeer. Uitsonderlike uitsig oor grasvlaktes en die Endumeni-berg. Die hoofpad naby se geraas pla baie min. Kamers is goed toegerus vir 'n lekker warm slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adriann C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

This is a convenient overnight stop between Volkrust and Ladysmith. Steven welcomed us graciously upon arrival. He had thoughtfully turned on the heating in our room, which was wonderful as it was bitterly cold outdoors. We opted to prepare our own meal in the well-appointed kitchen, but dinner was available, by arrangement. An adequate breakfast was served by the solicitous Steven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie lekker en baie mooi. Kamers is baie mooi, netjies, met als wat jy nodig het. Kliëntediens is baie goed. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Hoewel die omstandighede van ons besoek hartseer was, het Mountain View dit draagliker gemaak. Ons was saam met verskeie familielede daar vir die begrafnis van 'n nabye familielid. Hulle was baie tegemoetkomend en het ons almal op die hande gedra. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew T
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2023

Very helpful and friendly staff. Good value for money. One of the best in its price range I have stayed at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene R
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2022

Baie mooi plek, met baie vriendelike mense. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2022

Baie aangenaam, heerlike ontbyt ingesluit by die prys! Skoon en netjiese verblyf! Vriendelike ontvangs en gasvry! Aanbeveling: Yskassie in die kamer is nodig, 'n opgegradeerde koffiehoek is nodig, Sportkanaal 211 is nodig vir rugbyliefhebbers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C55, Verbypad (R602, Glencoe, 2930, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkOGM4ZTkwLTI0YjMtNDQ4ZS1hMzA0LWFhNmM1OGMxNDFmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 C55, By-Pass Road (R602) Glencoe 2930 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.170468 30.181825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang