Mountain View Guest House
Beskrywing
Ons het 4 luukse kamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die ruim kamers nooi jou binne met netjiese, luukse beddens, stylvolle meubels en topgehalte-afwerkings. Elke en suite-badkamer het 'n platskerm-TV, lugversorging en 'n koffieskinkbord. Daar is ook WiFi beskikbaar met 'n koeponstelsel. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n stoep vanwaar jy die pragtige uitsig kan geniet. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en lekker sagte handdoeke, hand- en gesighanddoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
- Rook is streng verbode in al die kamers in die huis. Daar is asbakkies buite op die patio's beskikbaar vir dié doel.
- Ons mag 'n kurkfooi van R50 per dag hef indien gaste hul eie alkoholiese drankies saambring.
- Ons voorsien geen selfsorg-geriewe nie (het wel braai fasiliteite).
- Geen kos word in enige van ons slaapkamers toegelaat nie.
- Prys sluit ontbyt in en aand ete kan voorsien word indien ons vroegtydig in kennis gestel word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons het 'n "executive" of Wittebrood-suite met 'n koninggrootte-bed wat in 2 beddens omskep kan word op versoek. Die ruim kamer nooi jou binne met netjiese, luukse beddens, stylvolle meubels en topgehalte-afwerkings. Elke en suite-badkamer het 'n platskerm-TV, lugversorging en 'n koffieskinkbord. Daar is ook WiFi beskikbaar met 'n koeponstelsel. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n stoep vanwaar jy die pragtige uitsig kan geniet. Die groot en suite-badkamer het 'n spa-bad, geriewe, 'n groot stort, wasbak, toilet en lekker sagte handdoeke, hand- en gesighanddoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
- Rook is streng verbode in al die kamers in die huis. Daar is asbakkies buite op die patio's beskikbaar vir dié doel.
- Ons mag 'n kurkfooi van R50 per dag hef indien gaste hul eie alkoholiese drankies saambring.
- Ons voorsien geen selfsorg-geriewe nie (het wel braai fasiliteite).
- Geen kos word in enige van ons slaapkamers toegelaat nie.
- Prys sluit ontbyt in en aand ete kan voorsien word indien ons vroegtydig in kennis gestel word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C55, Verbypad (R602, Glencoe, 2930, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang