Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MuggefonteinKaroo

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muggefontein, Fraserburg, 6960, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 450 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Muggefontein is 'n werkende merinowol skaap- en olyfplaas, geleë op die R353 en slegs 40 km vanaf Fraserburg. Ervaar hartlike Karoo-gasvryheid en die stilte en veiligheid van die Karoo. Helder ster-gevulde lug sal 'n unieke ervaring verseker.

Selfsorgverblyf word in 'n ruim plaashuis met 3 slaapkamers gebied wat tot 9 gaste kan akkommodeer. Dit is 'n ideale wegbreek vir 'n groep vriende of familie vir 'n ontspanne en rustige uitstappie. Die opstal het 2 badkamers en 'n buitestort met warm water. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n klein elektriese stoof, tweeplaatstoof gasstoof, yskas, mikrogolfoond, ketel broodrooster en eetgerei. In die leefarea is 'n enkelbed. Buite is 'n groot braai-area en plonspoel.

Beddegoed, elektriese komberse en handdoeke word voorsien en 'n bababedjie is beskikbaar indien gereël. Koffie, tee en tuisgemaakte beskuit is beskikbaar. Ontbyt is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste. WiFi is ook beskikbaar by die verblyf.

Ervaar die ware plattelandslewe en 'n wye verskeidenheid doendinge, wat wissel van voëlkyk, voetslaan en 'n groot dam.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ilze B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! Baie geniet om oor te slaap op MuggefonteinKaroo, jammer dit was net vir 1 nag. Sal graag weer wil besoek.
Mrt 2024
Geoffrey O
Saam met vriende
5.0
An excellent stay for friends or family. It was the perfect stopover for a bunch of friends on motorbikes.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Hendre' V
Saam met vriende
5.0
Heerlik gerus op Muggefontein in die Karoo. Die huisie, was baie netjies en skoon vir ons, die buite-area is omhein om dit af te sonder van die res va...
Sien meer
Mei 2023
David H
5.0
My perfek gepas vir oornagstop op pad Kaap toe. Die plaas is mooi stil, geleë in skoonryke deel van die Karoo, braaiplek is uitstekend, alles wat nodi...
Sien meer
Apr 2023
Cristelle D
5.0
Ontspanne atmosfeer. Die sterre het jou oë gewas. Plaasatmosfeer gee kalmte en rustigheid, alles is daar wat jy nodig het.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Muggefontein, Fraserburg, 6960, Wes-Kaap
  • Gaste dink MuggefonteinKaroo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muggefontein, Fraserburg, 6960, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2NzczZjY0LWMzMjItNGZiMi04Nzc4LTQ5MmNjMzI2OWM2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag, vir 9 mense 20 5 1 5 Muggefontein Fraserburg 6960 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.294722222222 21.655555555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang