Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MuggefonteinKaroo

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ilze B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker! Baie geniet om oor te slaap op MuggefonteinKaroo, jammer dit was net vir 1 nag. Sal graag weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoffrey O
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

An excellent stay for friends or family. It was the perfect stopover for a bunch of friends on motorbikes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendre' V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Heerlik gerus op Muggefontein in die Karoo. Die huisie, was baie netjies en skoon vir ons, die buite-area is omhein om dit af te sonder van die res van die plaas en plaasdiere, daarom kon ons Duitse herdershond vrylik rondbeweeg sonder dat ons onself hoef te bekommer oor haar. Die braai-area het alles gehad wat nodig is en ons het elke aand gebraai, ons het vooraf met Helana gereël om hout aan te koop van hulle af sodat ons dit nie hoef saam te ry van ver af nie. Die braai-area is ook onder dak en het genoeg stoele en sitplek vir lekker kuier. Daar is baie spasie vir vuurmaak en daar is 'n wasbak langs die braai wat ek nogal waardeer. Daar is ook 'n plonspoel wat lekker gelyk het, maar ons het nie kans gesien vir dit in die Mei koue nie. Die huisie binne het al die basiese benodighede, mikrogolf, stofie, oondjie, yskas, vrieskas en daar is genoeg warm beddegoed gewees dat niemand snags koud gekry het nie. Daar is ook WiFi wat opvang tot buite by die braai area. Daar is was ook 'n paar bordspeletjies soos Rummikub wat ons goed benut het! Ons het heerlik gestap en gedraf op die plaas tesame met ons hond wat dit ook baie geniet het om in die dam te swem en speel. Die area is tipies Karoo en is beeldskoon, van die sterreryk in die nag tot die sonopkoms en sonsondergang, alles sonder die geraas van die stad. Ons het vreeslik lekker gerus en Helena en Kobus was albei baie gasvry en vriendelik. Ons sal definitief Muggefontein weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
MuggefonteinKaroo
Baie dankie Hendre vir hierdie positiewe resensie.

David H
1 nag
5.0
Apr 2023

My perfek gepas vir oornagstop op pad Kaap toe. Die plaas is mooi stil, geleë in skoonryke deel van die Karoo, braaiplek is uitstekend, alles wat nodig is in die kombuis. Het dit waardeer dat hulle doggy friendly is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
MuggefonteinKaroo
Baie dankie David. Ek waardeer.

Cristelle D
1 nag
5.0
Feb 2023

Ontspanne atmosfeer. Die sterre het jou oë gewas. Plaasatmosfeer gee kalmte en rustigheid, alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Vriendelike ontvangs. Lekker plaasatmosfeer, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Amazing mense. Baie behulpsaam en vriendelik. Van aankoms tot verlaat was al wat ons gekry het vriendelike diens en 'n lekker kuier op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
MuggefonteinKaroo
Dankie Riaan.

Petro M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Heerlike plaasverblyf met staproetes. Helena en Dinese het ons vriendelik ontvang en welkom laat voel ekstra moeite vir ons gerief gedoen wat 'n lekkerte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Fantasties. Gasvry en baie gerieflik met die beste beskuit in die land.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
MuggefonteinKaroo
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Chris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Baie lekker, rustige, skoon verblyf. Lekker, mooi, veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
MuggefonteinKaroo
Baie dankie julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 3 450
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muggefontein, Fraserburg, 6960, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2NzczZjY0LWMzMjItNGZiMi04Nzc4LTQ5MmNjMzI2OWM2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag, vir 9 mense 20 5 1 5 Muggefontein Fraserburg 6960 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.294722222222 21.655555555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang