Naisar Holiday Home and Apartment
Beskrywing
Die huis het slaapplek vir 10 gaste in 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is nog 'n enkelbed ne 'n dubbelbed in die derde slaapkamer en die vierde slaapkamer het slegs 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers, 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorgdoeleindes, en 'n sitkamer. Die huis beskik ook oor gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die swembad en die tuin word deur die gaste in die huis en in die woonstel gedeel.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ashstraat 3, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang