Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namib Desert Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
2.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.3
Simira L
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2024

Smelly campsite and felt pushed away from all other accommodation. The property the campsite is on is lovely - beautiful views and the lodge is open for campers to use the pool and to go to the restaurant. The campsite itself was not good. It is very close to the road (where all other accommodation is far away) so you hear the road constantly. Also, the campsite smelt like sewage so we did not end up wanting to eat there. Would not recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marné O
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jul 2023

Was 'n groot teleurstelling. Die plek lyk nie werklik soos op foto's nie. Nêrens is genoem dat geriewe gedeel moet word nie. Ons was 2 gesinne, wat ablusiegeriewe moes deel. Die helfte van die sleutels, wat net aan ander kampeerders gegee is, wou nie die ablusiegeriewe oopsluit nie. Verder was die plek vuil en nadat ons weer daaroor gaan navraag doen het, het ontvangs ons slegs 'n koue skouer gegee. Duidelik word alleenlik gefokus om gaste van die lodge gelukkig, te hou en te beïndruk, en kampeerders se behoeftes kom tweede.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Nicky D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2019

Pragtig en weggesteek. Dit is 'n pragtige weggesteekte 5 ster-kampplek in die middel van nêrens - sal dit vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Namib Desert Campsite
Dear Nicky, Thank you for these rewarding words.

Ângela C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2019

Well located, nice, space not well organized. Espaço bem localizado, respostas rápidas, boa relação qualidade/preço.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 103

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Namib Desert Campsite, Sossusvlei, Solitaire, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c0b03906e05aa26623294e438597d947f545c716c2162624bc160a1ad41f3c06077f3f35709d31ca82e352384f37ab6a2e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 Namib Desert Campsite Sossusvlei 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.125658 15.954985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang