Nature House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mambastraat 1925, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nature House is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Marlothpark wat omring word deur die bosveld en vrylopende wild.
Die huis het 2 eenhede, naamlik Nature House en Nature Cottage. Die huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers en bied verblyf aan 6 gaste.
Die kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers en bied verblyf aan 4 gaste. Beide eenhede het 'n volledig toegeruste, oopplan-kombuis. Die sitkamer het 'n TV met die volle DStv-pakket en lugversorging. Die sitkamer lei na 'n patio met privaat eet- en braaigeriewe, asook 'n privaat swembad.
Nature House is slegs 10 minute se stap vanaf die Kruger Wildtuin se heining, met verskeie uitkykpunte. Die naaste hek na die Kruger Wildtuin is Krokodilbrug, wat net 18 km ver is.
Gaste wat Marlothpark besoek het die geleentheid om 'n wye verskeidenheid vrylopende wild en voëls te sien, fiets te ry en te stap. Die dorp het 'n waterpark, putt-puttbaan en basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurant, bakery, kuriowinkel en 'n petrolstasie.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Warren Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Mambastraat 1925, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Nature House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mambastraat 1925, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang