Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Nature House
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Michael K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Als was perfek. Kon nie vir meer gevra het nie.

Huis baie netjies en skoon. Alles werk. Handdoeke, skoonmaakmiddels, swart sakke. DStv, WiFi, lugreëling en skoon swembad. Gasheer se diens was puik.

Engela C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela C

Een wonderlike tyd.

Ons het verskriklik lekker gebly.

Adanna V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Adanna V

Teleurstellend!

Die plekkie het die potensiaal om netjies, gemaklik en uitstekend te wees. Dit is nie op standaard nie. Sitbanke is uitgesit en ongemaklik. Storteels is aangepak met swartmuf, badkamermatjies is vuil en oud. Gordyne is oral nie ingehak nie en lyk onnet en swak. Hierdie plek is regtig nie die geld werd nie. Het al in baie oulike plekke in Marloth gebly wat definitief baie baie beter is en waarde vir geld bied. Hierdie is egter 'n groot teleurstelling gewees. Nie eens koffie/tee ens. nie.

Magriet S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet S

Fantasties!

Baie dankie vir 'n netjiese, skoon plek. Kan die akkommodasie vir enige iemand aanbeveel.

Jopie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie B

Uitstekende blyplek vir oornag of langer!

Die blyplek is baie netjies, goed toegerus en op 'n wonderlike plek. Die gasvrou Ria, laat niks aan toeval oor nie en maak seker alles is in orde. Haar kommunikasie is uitstekend en sy laat mens baie welkom voel. Ons het baie lekker gebly en doen dit graag weer.

Allan S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allan S

Baie lekker gerieflike kuier in 'n skoon huis.

Dit was moeilik om die eiendom in die donker te vind, aangesien daar nie enige buitebeligting aan was nie. Verder baie aangenaam.

Marius M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Baie rustig en gemaklik.

Dis baie netjies en skoon. Alles is daar wat jy nodig het. Baie naby aan die bos. 'n Lekker kuierhuis.

Allan S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allan S

Lovely, well-located house in nature with all facilities with three beds and baths.

The house has very comfortable en-suite bedrooms that allow complete privacy per person/s sharing a room. The lounge and kitchen area is well equipped with DSTV. The outside area with a bush view where animals roam is lovely and well-organised for a relaxing braai, animal watching and just having a lazy day.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mambastraat 1925, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c679b0631ea251a03dd14ffb53df88e65ecced87bcc11aba4f80cd24e9f45ba0da98584825e46dae96297c1f31a7839f239?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 1925 Mamba Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3415898 31.7730953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang