Ndzhaka Tented Camp
Beskrywing
Die safari-tent het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en gas-geiser. Elke eenheid is op 'n aparte, verhewe houtdek geleë en het sy eie patio vanwaar jy die njalas kan sien wei. Moenie jou verkyker vergeet vir voëlkyk nie! Jy dag dalk ook ander wild in die kamp sien rondloop. Daar is nie elektrisiteit nie en paraffien- en sonkraglanterns word snags gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Alle etes, koffie, tee en vrugtesap en 2 wildritte per dag. Die eerste wildrit vertrek 15:30 op jou dag van aankoms so maak seker dat jy betyds aanmeld. Op elke daaropvolgende dag sal daar 'n oggend- en aandrit wees. Jou laaste wildrit vertrek om 05:30 op die dag wat jy vertrek. Die safari's duur sowat 3 ure.
Huisreëls
Die tarief sluit nie bewaringsfooie, alkoholiese drankies, mengeldrankies en persoonlike items in nie.
Die bewaringsfooi vir Manyeleti Wildreservaat is tans R55 per persoon per dag vir Suid-Afrikaanse burgers (met 'n identiteitsdokument) en R110 per persoon per dag vir buitelandse burgers. Hierdie fooie moet in kontant by die ingang van Manyeleti Wildreservaat betaal word.
Let asb. daarop dat die bewaringsfooi elke jaar in November hersien word en effens hoër kan wees wanneer gaste arriveer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié grasdak-tentstruktuur bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en gasgeyser. Elke tent is op 'n houtdek met 'n privaat stoep vanwaar gaste die trop njalas kan dophou. Onthou jou verkyker om voëls te kyk! Daar is selfs diere wat deur die kamp loop. Daar is nie elektrisiteit nie, maar wel sonkraglanterns.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Huisreëls
Die tarief sluit nie bewaringsfooie, alkoholiese drankies, mengeldrankies en persoonlike items in nie.
Die bewaringsfooi vir Manyeleti Wildreservaat is tans R55 per persoon per dag vir Suid-Afrikaanse burgers (met 'n identiteitsdokument) en R110 per persoon per dag vir buitelandse burgers. Hierdie fooie moet in kontant by die ingang van Manyeleti Wildreservaat betaal word.
Let asb. daarop dat die bewaringsfooi elke jaar in November hersien word en effens hoër kan wees wanneer gaste arriveer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ndzhaka Camp-weg, Manyeleti Wildreservaat, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang