Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nehvey Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Nehvey Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marelize V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V

Baie aangenaam.

Yvette was 'n uitstekende gasvrou.

Rika M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika M

Lekker voel veilig en vreeslik aangenaam en vriendelik.

Mal daaroor om veilig en voel tuis.

Phoka M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phoka M

The best.

The best venue for groups and family. Yvette is such a great host. Will definitely visit again.

Stienie O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stienie O

Gasvry, netjies, veilig, lekkerste bed.

Ja beslis, maar het die verwarmer of elektriese kombers gemis want dis koud in Harrismith.

Wendy N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy N

Rustig.

Lekker gastehuis. Vriendelike gasvrou.

Louisa B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa B

Rustige verblyf. Uitstekende diens.

Baie dankie. Ons het lekker daar gebly. Baie rustig. Yvette is 'n uitstekende gasvrou en het ons baie tuis laat voel. Naby aan eetplekke.

Jeanne G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne G

Gerieflik.

Baie vriendelike gasvrou. Heerlik gekuier. Ons honde is met ope arms ontvang. Groot waardering!

Henriette V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette V

Gerieflik.

Gerieflik in die sin dat ons 'n dak oor ons koppe gehad het en alles was skoon en werkend, maar dit het nie gelyk soos wat ek op die webwerf gesien het nie.

Dries K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries K

Ons het lekker oornag.

Baie vriendelike gasvrou en personeel. Ons hondjie was ook welkom!

Anette F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette F

Perfek vir oornag of selfs langer.

Ideaal geleë en baie netjiese geriewe. Sal beslis aanbeveel.

Andrew W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew W

Best value and service.

This is a gem of a place we do not want to share. It is one of the most best value for money gems of Harrismith. We were greeted by the friendly host and felt as if we were part of long lost friends visiting for the day. Yvette is the owner, she manages and keeps the property in an immaculate homely environment. We will recommend this home away from home to anyone who needs a rest after a long trip on the road.

Eli V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eli V

Alles wat nodig is was daar en vriendelike ontvangs.

Op pad Suidkus toe daar oor geslaap vir een nag en weer op pad terug, vriendelike ontvangs en regtig aangenaam om daar te kon oorslaap, plat op die aarde mense.

Ane T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane T

Lekker rustige atmosfeer.

Baie hulp vaardig en vriendelike eienaars. Sal hulle enige tyd aanbeveel

Krizelle V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krizelle V

'n Oase na 'n lang, moeilike dag van reis.

Vriendelike diens met skoon en gemaklike geriewe ons het soos babatjies geslaap en my dienshond was vriendelik ontvang.

Peter V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V

Value for money.

Will visit again when we can.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir geld.

Sal weer gaan as ons kan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Corrie B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B

Skoon netjies en veilig.

Yvette het ons baie vriendelik ontvang. Die kamer is baie netjies en skoon ingerig. Het heerlik geslaap.

Davida V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davida V

Ideaal vir oornag.

Baie vriendelik, goed ingerig, perfek geleë.

Siellie E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Siellie E

Gerieflik, skoon en netjies.

Kan dalk net 'n waaier in die kamer oorweeg aangesien dit baie, baie warm word in die sommer.

Anke B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anke B

Waarde vir geld.

Goeie oornagplek op pad see toe. Alles is skoon en netjies. Ons is baie vriendelik ontvang.

Nehvey Gastehuis se terugvoer

Naand Anke
Wil net baie dankie se vir jul terugvoering wat Nehvey gastehuis aanbetref. Dit is altyd 'n voorreg om sulke gaste, wat met 'n positiewe gesindheid arriveer, te ontvang.
Yvette Swart

Nehvey Gastehuis
Talita V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V

Affordable, immaculate, comfortable, no frills accommodation.

Yvette was professional, friendly and very helpful. The room was spotless and, although small, sufficient for our needs. The kitchenette has appliances like a microwave oven and kettle and basic cutlery and crockery. Coffee, tea and long-life milk were available. Not equipped for extensive cooking, though. There are however enough places nearby to order or get good take-away meals. The close proximity to the N3 can be a disturbance for people who prefer a quiet(er) environment or who tend to be light sleepers. Parking is secure and under cover, close to the room, which is at the back of the main house. For the security-conscious, the external light that works on a day-night switch gives good lighting and visibility at night. Overall it was an enjoyable stay and affordable stay.

Nehvey Gastehuis se terugvoer

Goeie middag. Baie dankie vir u goeie terug voering i.v.m Nehvey gastehuis. Dit was 'n voorreg om u te kon ontvang en persoonlik te ontmoet. Hoop om in toekoms weer var u te hoor.

Nehvey Gastehuis
Paul B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B

Alles en wat nodig is.

Yvette, die gasvrou, is werklik baie vriendelik en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die plekkie is klein, maar daar is alles wat nodig is. Die plek is netjies en skoon en ons het sommer dadelik vergeet van die lang rit tot hier. Ons het sommer op die ingewing van die oomblik besluit om te braai en Yvette het vir ons genoeg hout voorsien vir hitte en vir braai. Ek bly nie sommer maklik op dieselfde plek oor nie, maar hier sal ek weer kom. Dankie vir alles, julle plekkie is oulik en mooi!

Nehvey Gastehuis se terugvoer

Goeie More. Dit was 'n ongelooflike voorreg om u as gaste te kon ontvang. Baie dankie vir die kompliment oor Nehvey gastehuis. Ons waardeur dit opreg. Yvette Swart

Nehvey Gastehuis
Lydia V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia V

Baie skoon, moderne en goed toegeruste oornagverblyf vir 2 persone.

Was baie vriendelik ontvang en verwelkom. Sal dit graag aanbeveel. Sal self weer van die fasiliteit gebruik maak.

Nehvey Gastehuis se terugvoer

Beste Lydia,

Baie dankie vir kompliment. Dit is 'n ongelooflike voorreg om gaste tevrede en gelukkig te stel en te ontmoet.

Gorete,
Nehvey Gastehuis

Nehvey Gastehuis
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestellstraat 39, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f0323ebd8a8b21e94e8df2f17e5fe1858df31ab6f9332f4199062b75bae8d2c45c96d4bf36116dc74102470d601d1bef674?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 39 Kestell Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -28.280323449459 29.13936316967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang