Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nehvey Gastehuis

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 6
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 1)
  • Plek vir 1 persoon
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is geskik vir 'n enkelpersoon wat reis vir sake of vakansie. Die kamer het 'n driekwartbed en 'n kombuisie en badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en die nodige kookgerei toegerus. Die badkamer het 'n stort en wasbakkie. Daar is braaigeriewe en onderdakparkeerplek. Die kamer het gratis WiFi en 'n TV met OpenView-kanale. Die kamer is troeteldiervriendelik.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 7
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is geskik vir 'n enkelpersoon of paartjie wat reis vir sake of vakansie. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n kombuisie en badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en die nodige kookgerei toegerus. Die badkamer het 'n stort en wasbakkie. Daar is braaigeriewe en onderdakparkeerplek. Die kamer het gratis WiFi en 'n TV met OpenView-kanale. Die kamer is troeteldiervriendelik.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 8
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinskamer is geskik vir 5 gaste wat reis vir sake of vakansie. Die kamer het 5 enkelbeddens en 'n kombuisie en 1 badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en die nodige kookgerei en kooktoestelle toegerus. Die badkamer het 'n stort en wasbakkie. Daar is braaigeriewe en onderdakparkeerplek. Die kamer het gratis WiFi en 'n TV met OpenView-kanale. Die kamer is troeteldiervriendelik.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestellstraat 39, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f0323ebd8a8b21e94e8df2f17e5fe1858df31ab6f9332f4199062b75bae8d2c45c96d4bf36116dc74102470d601d1bef674?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 39 Kestell Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -28.280323449459 29.13936316967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang