Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No. 4 Duke Street

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 53 resensies vir No. 4 Duke Street
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Glenn N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn N

Perfect overnight/ weekend stay.

We had a wonderful overnight stay at No. 4 Duke Street. It was exactly as advertised. Spotlessly clean with a comfy bed and crisp fresh bedding. We would definitely recommend it to our friends.

Jimmy D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy D

Baie bilikke tariewe vergeleke met ander gastehuise in die groter Mosselbaai-area.

2 aande oornag. Sentraal geleë, maar nie onveilig gevoel nie, veilige parkering. Maklik bereikbaar vanaf die N2. Skoon en volledig toegerus met kombuisgeriewe. Die matras behoort vervang te word.

Belinda F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F

Awesome plekkie.

Awesome plekkie en rustige omgewing.

Eddie O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie O

Lekker. Tevrede. Goed.

Lekker gebly. Lekker bed. Skoon en gerieflik. Kamer effens klein, maar groot genoeg.

Cindy J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cindy J

False advertising.

Description does not match what we got. Very uncomfortable bed.

Brigitte R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte R

Pragtige woonstel 'n katspoegie van die dorp se sentrum af.

Ons het vir 2 nagte daar oorgeslaap. Die kamer was baie smaakvol gemeubileer en baie skoon en netjies. Alles wat jy sou nodig kry, is daar, selfs koffieplungers. Die tafel en stoeltjies op die stoep is lekker om by te sit en 'n koffie te geniet. Ons gasheer was baie vriendelik. Dankie, ons sal enige tyd weer daar oorbly.

Abuhurairah A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abuhurairah A

Value for money.

The host was very friendly. The place was clean and everything available that was needed. Will definitely return.

Isabel C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel C

Sporttoer verblyf.

Alles wat ek nodig gehad het, was beskikbaar by Duke 4.

Renda B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renda B

Lieflike woonstel in 'n sentrale en veilige area.

Die stort kon doen met 'n goeie skoonmaak, asook die rusbank met 'n stofsuig vir die koskrummels in die sykante van die rusbank.

Charles V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V

Fantasties, rustige omgewing en netjiese plek.

Baie privaat en enigiets wat opduik word onmiddelik reggestel.

Pieter E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter E

Value for money, but not with the extra "guests".

Bed was uncomfortable, and then we had cockroaches that crept through a hole in the floor. When I told the owner, he wasn't very surprised and not very apologetic. Seems like he knew and did nothing about it. He said he will do something now and said it is difficult to maintain an old house.

Vernon M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Vernon M

Felt very done in for my R12.00 for the 10 nights.

Was the worst accommodation I have experienced in all my travels due to the size of the room I was given for a stay of 10 nights, tucked at the back of the house. Other couples came and went for a night or two, and somehow they managed to get the unit with a proper kitchen and lounge, whereas my unit only had a workbench type of counter. There was a small fridge in which I could not even stock any groceries; the freezer portion was full once I stored some ice.

Gavin L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin L

'n Groot, netjiese woonstel.

Met 'n mooi uitsig oor die baai. Die beste waarde vir geld wat ek in 'n baie lang tyd beleef het.

Engela En Silo V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela En Silo V

Uitstekend.

Ruim, groot, skoon als wat jy nodig het.

Annetjie O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie O

Dit was van ons beste.

Rustig, veilig, vriendelike en behulpsame personeel en bekostigbaar.

Jessica V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Very neat and lovely. Really enjoyed staying here.

We absolutely loved staying at Duke Street. Nick is a fantastic host and very attentive and friendly. The flat was spotless and was very well equipped with everything you might need during your stay. It definitely exceeded our expectations and we will definitely be back. Thank you Nick.

Belinda F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F

Awesome plek en awesome mense.

Baie netjiese plek, skoon en rustig. Mense is vriendelik.

Marisa N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa N

Fantasties!

Baie dankie Nick! Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer terugkom! Netjies, rustig en pragtig!

Johan O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Fantasties.

Baie sentraal geleë. Goeie waarde vir geld.

Anel P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel P

Heerlike vakansieplek met klein kinders.

Alles was netjies en skoon. Hou van privaatheid en diens was uitstekend. Voorstel: dalk so een keer se ruiling van beddegoed en handdoeke. En ook 'n braaiskoonmaak. Vir langer verblyf dalk skoonmaakdienste teen ekstra koste natuurlik. Ons het baie lekker gekuier en sal definitief terugkeer.

Hannes D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Baie lekker.

Baie goeie opsie. Ons het dit vreeslik geniet.

Susan L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Baie netjiese plekkie met see-uitsig van die balkon af.

Ons het baie lekker gebly. Baie netjiese, groot eenheid met alles wat mens nodig het.

Mohamed Riyaad R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohamed Riyaad R

Great for a couples getaway, Flat number 1 is perfect.

Great place, only missing an air-conditioner, the bathroom is a bit small but no complaints, host (Natalia) was awesome, ready at a moments' notice if anything was needed, will definitely use this place again.

Elizabeth V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Was te kort om te kan evalueer. Het basies met daar geslaap.

Ontvangs was vriendelik en verblyf plek baie netjies.

Peet En Marinda V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peet En Marinda V

Fantasties.

Dit was baie aangenaam om hier te bly. Eienaar is die heeltyd beskikbaar en behulpsaam.

Andorette K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andorette K

Baie lekker, baie dankie.

Als is baie skoon en puik.

Eugene T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene T

Baie lekker om daar te bly. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Daar moet net ligte in die aand of vroegoggend aangesit word by trappe. Dit is pikdonker by trappe en mens kan val en jou seermaak. Dan bo by 2 Duke waar "portable" braai staan, daar is 'n groot boom oor die braai. Mens sal nie kan vuurmaak met hout nie, boom sal vlamvat. Laastens het die "fancy" stoof nie gewerk nie, dus kon ons nie water gekook het vir koffie nie.

Lindie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Uitstekend

Baie mooi, netjies en gerieflik.

Siellie E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siellie E

Picture perfect

It was the perfect little place for us. Had everything we needed and more! Nathalia and Nicolas was the perfect hosts. Felt at home the moment we stopped there.

Frans M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Uitsonderlik gasvry en vredevol.

Woning baie gerieflik. Braaigeriewe. Baie netjies en stil. Wonderlike gasvryheid. Genoeg parkeerspasie.

Harry S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry S

Pleasant, safe and cheap.

The place is in a quiet area, the customer service was friendly and fantastic, the place was spotlessly clean and worth every cent it cost.

Elizabeth N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N

Baie rustig. Asemrowend en netjies ingerig.

Eienaar baie vriendelik, en pragtige persoonlikheid.

Catherine P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine P

Pragtig.

Ons het heerlik gekuier by Duke Straat. Alles is mooi, netjies en skoon. Die plek het als wat mens nodig het.

Rianique L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianique L

Onvergeetlik.

No. 4 Duke Street was 'n belangrik deel van ons ongelooflike vakansie in Mosselbaai. Jy kan kom en gaan soos jy wil en hulle is groot op privaatheid. No. 4 Duke Street is op die perfekte plek geleë. Sal defnitief No. 4 Duke Street voorstel.

Priscilla M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla M

Simply the best.

To Nathalia host and owner Nick, your friendliness, kindness and welcoming nature made us feel right at home. Thank you for everything.

Johan L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Uitstekende waarde vir geld.

Baie skoon en netjies. Baie goeie diens.

Noluthando B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noluthando B

Lovely place.

Loved the area. Beautiful and quiet. Friendly people as well.

Vanessa R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R

Baie lekker sentraal geleë - die plek het 'n "home feeling".

Die eenheid was goed toegerus met alles wat ek nodig gehad het vir my week se verblyf. Lekker veilig en privaat met veilige parkering.

Ina P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P

Beste waarde vir geld en aangename hulpvaardige mense

Baie mooi plekkie. Baie sentraal.

Lindsey C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey C

Felt like a home away from home.

Tranquillity at its best.

Marco M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco M

Was die beste ooit.

Ons het onsself gate uit geniet, perfekste ooit, mooi view van Mosselbaai.

Denise O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise O

Excellent.

Very nice welcome. Lovely, clean and quiet accommodation. We definitely will be back on the next visit to Mossel Bay.

Orisha P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orisha P

Baie lekker, rustig, ontspanningsgeriewe, veilig etc.

Sien sterre.

Koos S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S

Skoon, netjies en puik diens. Dankie Nick!

Van ontvangs tot vertrek was alles in plek. Sal beslis weer daar wil gaan bly!

No. 4 Duke Street se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Koos.

No. 4 Duke Street
Jose H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose H

Staff very friendly and helpful. Thoroughly enjoyed our stay. Will be back next year.

Staff are very helpful.

Matthys G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys G

Heerlik gerus. Gewens ons kon langer bly.

Die gastehuis is sentraal geleë, naby winkels en geskiedkundige besienswaardighede en dit is maklik om die see daarvandaan te bereik. Die woonstel is gerieflik ingerig met selfs 'n wasmasjien en droër. Ons beveel dit sterk aan.

Danie J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J

Lekker stil en cosy plekkie.

Lekker geslaap. Lekker gebly. Veilig en rustige. Waarde vir geld.

Strydom D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Strydom D

Baie goed toegerus en netjies. Lekker gebly.

Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Charles S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles S

Lekker.

Lekker kuierplek. Alles is naby.

Johan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Rustige kuier in stil omgewing.

Ons het lekker gekuier die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die klein kombuisie is goed ingerig en was heeltemal voldoende vir wat ons nodig gehad het. Die badkamer is netjies en het 'n heerlike, ruim stort. Parkering is op die woonerf en agter 'n elektriese staalhek.

Cathy B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy B

Was baie lekker gewees, het alles wat mens nodig het vir 'n kort of lang vakansie.

Baie lekker ingerig, hulle het aan als gedink vir 'n kort of lang blytyd. Vriendlike diens en het moeite gedoen om seker te maak ons weet waar alles is en het hulself beskikbaar gestel indien mens iets sou benodig.

Emil B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil B

Ons het nie die eienaar ontmoet nie, maar andersins was ons verblyf lekker. Die badkamer is redelik beknop, maar aangesien dit net twee maal per dag gebruik word, het dit ons nie gepla nie.

Ons het gaan kyk of ons permanent daar wil woon.

Rudie V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie V

Ons het heerlik gebly. Pragtige uitsig en baie gerieflik. Alles wat jy nodig het.

Ons het werklik tuis gevoel. Kon heerlik ontspan en geniet. Mooi omgewing. Vriendelike gasheer. Dit was 'n lekker belewenis.

Vanaf
Vanaf R656
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R656
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-straat 4, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA038136449339f84a1b69d8c8f43810cdca8e4eb8b242b88ff6e7f5b4054ce37ac3085c58645424ec912a4ff3c32063a1767d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R656 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 4 Duke Street Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-19:00 10:00 -34.185812302285 22.139001967459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang