No. 4 Duke Street
Beskrywing
Woonstel Nommer 2 is 'n bekoorlike ateljeewoonstel wat 'n moderne gevoel aan die Victoriaanse-styl van die woonstel gee. Die woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese stoof en yskassie toegerus. Die eenheid het ook 'n toonbank met stoeltjies.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen geraas, raserige musiek, funksies of partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Woonstel Nommer 1 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel wat noord front en is op dieselfde perseel as 'n Victoriaanse-styl residensiële erfenishuis. Die woonstel het 'n privaat ingang. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is plek vir 2 kinders op 2 kampbeddens wat voorsien sal word. Die kombuis is met 'n stoof en oond, yskas, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus. Die eenheid het ook 'n toonbank met stoeltjies en die sitarea het gemaklike sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen geraas, raserige musiek, funksies of partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie is die grootste woonstel en het 'n groot stoep met 'n perfekte see-uitsig. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die sitkamer het 1 kampbedjie en 'n kombuis wat ten volle toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
2 x Slaapsaalbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen geraas, raserige musiek, funksies of partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duke-straat 4, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang