Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noempie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeeckstraat, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Noempie is 'n bekoorlike oornagverblyf op 'n erf wat in Kareedouw geleë is. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Noempie-Geel Eenheid het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Noempie-Pienk Eenheid het n dubbelbed en 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid is met 'n yskas, en 'n mikrogolfoond toegerus asook eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus

Noempie-Cottage Blou Eenheid het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, asook 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid is met 'n yskas, mikrogolfoond asook eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Al die eenhede het sonkrag.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Braaigeriewe kan gereël word op versoek. Ontbyt, padkospakkies, braaipakkies en aandetes kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Liani S
5.0
Lekker oornag plek. Vriendelike diens. Lekker oornag plek. Heerlike ontbyt wat mens ekstra kan bestel.
Feb 2024
Mariana T
5.0
Fantastic value, perfect 1 night stopover. Excellent value for money as a stopover when travelling the Langkloof.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Frank J
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. Safe and quiet. It was one of the best accommodations ever. The host is very friendly and helpful. The place was very clean ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Maryna V
Saam met lewensmaat
5.0
Die heerlike plaas gevoel en rustigheid tesame met die gasvryheid van die eienaars. Die huisie was pragtig en goed ingerig. Die stilte op die grond en...
Sien meer
Mei 2023
Roslyn A
Saam met lewensmaat
4.8
Really enjoyed! Wonderful stay, and the hosts were amazing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Riebeeckstraat, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Noempie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeeckstraat, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA023270cf162661dcddd38fbe4b171c7bbe72b99ee56d2e90b3a15db25ea0d2a8b309987fe1e962498cba8d72a91082095069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Riebeeck Street R62 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.954029444453 24.296938495832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang