Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Noempie

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeeckstraat, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Noempie is 'n bekoorlike oornagverblyf op 'n erf in Kareedouw, wat gerieflike selfsorgverblyf bied, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Noempie-Yellow Unit is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Noempie-Meraai Pink Unit is ingerig met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die kamer is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Noempie-Boeretjie Cottage Blue-eenheid is ingerig met 1 dubbelbed en 1 stapelbed. Die aparte badkamer het 'n stort. Die kothuis beskik oor 'n leefarea met 'n TV en OpenView-kanale asook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond.

Alle eenhede het sonkrag.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Ontbyt kan op versoek voorsien word teen 'n ekstra koste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Eldorette C
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, baie ruimte en so oulike huisie op die plaasdorpie. Dit was heerlik en Riette het uit haar pad gegaan om ons verblyf in die cottage geriefl...
Sien meer
Feb 2025
Toy N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en gemaklike plekkie. Ons het baie lekker gebly en niks kortgekom nie.
Feb 2025
Johanna C
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike plekkie. Wow, watter rustige 'plaaslewe'! Ons het baie lekker geslaap en die plekkie was baie mooi. Sal definitief weer daar oorbly.
Jan 2025
Amelia R
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. We enjoyed it and the staff were friendly. We loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Liani S
5.0
Lekker oornag plek. Vriendelike diens. Lekker oornag plek. Heerlike ontbyt wat mens ekstra kan bestel.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Riebeeckstraat, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Noempie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeeckstraat, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA023270cf162661dcddd38fbe4b171c7bbe72b99ee56d2e90b3a15db25ea0d2a8b309987fe1e962498cba8d72a91082095069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Riebeeck Street R62 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952710150227 24.297102175656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011