Oceangolf Guest House
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kusweg 38, Chapman's Peak, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oceangolf Guest House bied verblyf in gastekamers en selfsorgeenhede en is teen die hange van Chapman's Peak in Noordhoek geleë. Hierdie gastehuis bied lieflike uitsigte van die area, die Atlantiese Oseaan en Longbeach. Dit is ook binne maklike bereik van verskeie besienswaardighede.
Daar is verskeie verblyf-opsies om van te kies. Die gastehuis kan tot 30 gaste huisves. Al die kamers en eenhede het 'n en suite-badkamer, lugversorging teen 'n ekstra fooi per dag per kamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Die huis met ook 'n gemeenskaplike kombuis, 'n boomhuis-kroeg, speletjieskamer, gelisensieerde kroeg (eie drankies word nie toegelaat nie), verhitte soutwaterswembad (gesluit tussen 1 Mei en 30 September) en 'n 9-putjie setperk en net.
Lughawependeldienste en motorhuur kan ook gereël word. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie. Ocean Golf Guest House is naby verskeie winkels, restaurante en perdelandgoedere.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kusweg 38, Chapman's Peak, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
- Gaste dink Oceangolf Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kusweg 38, Chapman's Peak, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang