Oceangolf Guest House
Beskrywing
Hierdie kamer beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas in. Daar is ook 'n daaglikse skoonmaakdiens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
- Slegs verblyf. - Daaglikse skoonmaakdiens.
Huisreëls
Lugversoring is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon per dag.
Al die warm water word deur sonkrag verhit en dit verhit 1500 liter op 'n slag. Die elektrisiteit word deur 40 sonpanele opgewek en dit laat ons toe om sonkrag deur die dag te gebruik en batterykrag deur die nag.
Ons het ons eie boorgat 70 m ondergrond en dit vul 'n tenk van 170 000 liter. Die suiweringsisteem maak dat al die water in die huis gebruik kan word en daarom is daar geen waterbeperkings nie en die water is drinkbaar. Gaste kan bad en stort wanneer hulle wil maar hulle moet steeds versigtig wees met dié kosbare hulpbron.
Ons vang al die reënwater van die geute en oprit op en stoor dit in tenke vir die tuin. Dit hou die terasse dus heel jaar groen en dit suiwer die lug en bied mooi blomme en saadjies vir die wild, voëls, insekte en voortplanting. Die gryswater van die wasbakke, storte en baddens word ook opgevang en vir die potte in ons tuin gebruik. Geen water word by Ocean Golf gemors nie.
Indien gaste wil inklok of uitklok buite die aangeduide ure, moet hulle asb. die instansie kontak sodat daar gepoog kan word om die versoek te akkommodeer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Courtyard Four het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n sitar-, kombuis- en 'n eetarea vir 2. Buite is daar 'n binnehof met stoepmeubels vir 4.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Huisreëls
Lugversoring is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon per dag.
Al die warm water word deur sonkrag verhit en dit verhit 1500 liter op 'n slag. Die elektrisiteit word deur 40 sonpanele opgewek en dit laat ons toe om sonkrag deur die dag te gebruik en batterykrag deur die nag.
Ons het ons eie boorgat 70 m ondergrond en dit vul 'n tenk van 170 000 liter. Die suiweringsisteem maak dat al die water in die huis gebruik kan word en daarom is daar geen waterbeperkings nie en die water is drinkbaar. Gaste kan bad en stort wanneer hulle wil maar hulle moet steeds versigtig wees met dié kosbare hulpbron.
Ons vang al die reënwater van die geute en oprit op en stoor dit in tenke vir die tuin. Dit hou die terasse dus heel jaar groen en dit suiwer die lug en bied mooi blomme en saadjies vir die wild, voëls, insekte en voortplanting. Die gryswater van die wasbakke, storte en baddens word ook opgevang en vir die potte in ons tuin gebruik. Geen water word by Ocean Golf gemors nie.
Indien gaste wil inklok of uitklok buite die aangeduide ure, moet hulle asb. die instansie kontak sodat daar gepoog kan word om die versoek te akkommodeer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuis waar gaste maaltye kan voorberei en 'n privaat balkon met patiomeubels. Ander geriewe in hierdie suite sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
- Slegs verblyf. - Daaglikse skoonmaakdiens.
Huisreëls
Lugversoring is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon per dag.
Al die warm water word deur sonkrag verhit en dit verhit 1500 liter op 'n slag. Die elektrisiteit word deur 40 sonpanele opgewek en dit laat ons toe om sonkrag deur die dag te gebruik en batterykrag deur die nag.
Ons het ons eie boorgat 70 m ondergrond en dit vul 'n tenk van 170 000 liter. Die suiweringsisteem maak dat al die water in die huis gebruik kan word en daarom is daar geen waterbeperkings nie en die water is drinkbaar. Gaste kan bad en stort wanneer hulle wil maar hulle moet steeds versigtig wees met dié kosbare hulpbron.
Ons vang al die reënwater van die geute en oprit op en stoor dit in tenke vir die tuin. Dit hou die terasse dus heel jaar groen en dit suiwer die lug en bied mooi blomme en saadjies vir die wild, voëls, insekte en voortplanting. Die gryswater van die wasbakke, storte en baddens word ook opgevang en vir die potte in ons tuin gebruik. Geen water word by Ocean Golf gemors nie.
Indien gaste wil inklok of uitklok buite die aangeduide ure, moet hulle asb. die instansie kontak sodat daar gepoog kan word om die versoek te akkommodeer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Boma 1 beskik oor 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Die eenheid het 'n privaat balkon met patiomeubels. Ander geriewe in die eenheid sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
- Slegs verblyf. - Daaglikse skoonmaakdiens.
Huisreëls
Lugversoring is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon per dag.
Al die warm water word deur sonkrag verhit en dit verhit 1500 liter op 'n slag. Die elektrisiteit word deur 40 sonpanele opgewek en dit laat ons toe om sonkrag deur die dag te gebruik en batterykrag deur die nag.
Ons het ons eie boorgat 70 m ondergrond en dit vul 'n tenk van 170 000 liter. Die suiweringsisteem maak dat al die water in die huis gebruik kan word en daarom is daar geen waterbeperkings nie en die water is drinkbaar. Gaste kan bad en stort wanneer hulle wil maar hulle moet steeds versigtig wees met dié kosbare hulpbron.
Ons vang al die reënwater van die geute en oprit op en stoor dit in tenke vir die tuin. Dit hou die terasse dus heel jaar groen en dit suiwer die lug en bied mooi blomme en saadjies vir die wild, voëls, insekte en voortplanting. Die gryswater van die wasbakke, storte en baddens word ook opgevang en vir die potte in ons tuin gebruik. Geen water word by Ocean Golf gemors nie.
Indien gaste wil inklok of uitklok buite die aangeduide ure, moet hulle asb. die instansie kontak sodat daar gepoog kan word om die versoek te akkommodeer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Boma 2 beskik oor 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Die eenheid het 'n privaat balkon met patiomeubels. Ander geriewe in die eenheid sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
- Slegs verblyf. - Daaglikse skoonmaakdiens.
Huisreëls
Lugversoring is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon per dag.
Al die warm water word deur sonkrag verhit en dit verhit 1500 liter op 'n slag. Die elektrisiteit word deur 40 sonpanele opgewek en dit laat ons toe om sonkrag deur die dag te gebruik en batterykrag deur die nag.
Ons het ons eie boorgat 70 m ondergrond en dit vul 'n tenk van 170 000 liter. Die suiweringsisteem maak dat al die water in die huis gebruik kan word en daarom is daar geen waterbeperkings nie en die water is drinkbaar. Gaste kan bad en stort wanneer hulle wil maar hulle moet steeds versigtig wees met dié kosbare hulpbron.
Ons vang al die reënwater van die geute en oprit op en stoor dit in tenke vir die tuin. Dit hou die terasse dus heel jaar groen en dit suiwer die lug en bied mooi blomme en saadjies vir die wild, voëls, insekte en voortplanting. Die gryswater van die wasbakke, storte en baddens word ook opgevang en vir die potte in ons tuin gebruik. Geen water word by Ocean Golf gemors nie.
Indien gaste wil inklok of uitklok buite die aangeduide ure, moet hulle asb. die instansie kontak sodat daar gepoog kan word om die versoek te akkommodeer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuis waar gaste maaltye kan voorberei en 'n privaat balkon met patiomeubels. Ander geriewe in hierdie suite sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
- Slegs verblyf. - Daaglikse skoonmaakdiens.
Huisreëls
Lugversoring is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon per dag.
Al die warm water word deur sonkrag verhit en dit verhit 1500 liter op 'n slag. Die elektrisiteit word deur 40 sonpanele opgewek en dit laat ons toe om sonkrag deur die dag te gebruik en batterykrag deur die nag.
Ons het ons eie boorgat 70 m ondergrond en dit vul 'n tenk van 170 000 liter. Die suiweringsisteem maak dat al die water in die huis gebruik kan word en daarom is daar geen waterbeperkings nie en die water is drinkbaar. Gaste kan bad en stort wanneer hulle wil maar hulle moet steeds versigtig wees met dié kosbare hulpbron.
Ons vang al die reënwater van die geute en oprit op en stoor dit in tenke vir die tuin. Dit hou die terasse dus heel jaar groen en dit suiwer die lug en bied mooi blomme en saadjies vir die wild, voëls, insekte en voortplanting. Die gryswater van die wasbakke, storte en baddens word ook opgevang en vir die potte in ons tuin gebruik. Geen water word by Ocean Golf gemors nie.
Indien gaste wil inklok of uitklok buite die aangeduide ure, moet hulle asb. die instansie kontak sodat daar gepoog kan word om die versoek te akkommodeer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gazebo Grasdak-eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Ander geriewe in die suite sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. Daar is ook 'n daaglikse skoonmaakdiens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
- Slegs verblyf. - Daaglikse skoonmaakdiens.
Huisreëls
Lugversoring is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon per dag.
Al die warm water word deur sonkrag verhit en dit verhit 1500 liter op 'n slag. Die elektrisiteit word deur 40 sonpanele opgewek en dit laat ons toe om sonkrag deur die dag te gebruik en batterykrag deur die nag.
Ons het ons eie boorgat 70 m ondergrond en dit vul 'n tenk van 170 000 liter. Die suiweringsisteem maak dat al die water in die huis gebruik kan word en daarom is daar geen waterbeperkings nie en die water is drinkbaar. Gaste kan bad en stort wanneer hulle wil maar hulle moet steeds versigtig wees met dié kosbare hulpbron.
Ons vang al die reënwater van die geute en oprit op en stoor dit in tenke vir die tuin. Dit hou die terasse dus heel jaar groen en dit suiwer die lug en bied mooi blomme en saadjies vir die wild, voëls, insekte en voortplanting. Die gryswater van die wasbakke, storte en baddens word ook opgevang en vir die potte in ons tuin gebruik. Geen water word by Ocean Golf gemors nie.
Indien gaste wil inklok of uitklok buite die aangeduide ure, moet hulle asb. die instansie kontak sodat daar gepoog kan word om die versoek te akkommodeer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Boma 3 Woonstel is opgeknap en beskik oor 1 slaapkamer en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en stapelbeddens vir kinders. Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuis waar gaste maaltye kan voorberei, 'n sitarea, en 'n privaat braai-area. Ander geriewe in die eenheid sluit lugversorging, 'n TV met sekere TV-kanale en gratis WiFi in. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
- Slegs verblyf. - Daaglikse skoonmaakdiens.
Huisreëls
Lugversoring is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon per dag.
Al die warm water word deur sonkrag verhit en dit verhit 1500 liter op 'n slag. Die elektrisiteit word deur 40 sonpanele opgewek en dit laat ons toe om sonkrag deur die dag te gebruik en batterykrag deur die nag.
Ons het ons eie boorgat 70 m ondergrond en dit vul 'n tenk van 170 000 liter. Die suiweringsisteem maak dat al die water in die huis gebruik kan word en daarom is daar geen waterbeperkings nie en die water is drinkbaar. Gaste kan bad en stort wanneer hulle wil maar hulle moet steeds versigtig wees met dié kosbare hulpbron.
Ons vang al die reënwater van die geute en oprit op en stoor dit in tenke vir die tuin. Dit hou die terasse dus heel jaar groen en dit suiwer die lug en bied mooi blomme en saadjies vir die wild, voëls, insekte en voortplanting. Die gryswater van die wasbakke, storte en baddens word ook opgevang en vir die potte in ons tuin gebruik. Geen water word by Ocean Golf gemors nie.
Indien gaste wil inklok of uitklok buite die aangeduide ure, moet hulle asb. die instansie kontak sodat daar gepoog kan word om die versoek te akkommodeer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Boma-woonstel 4 en 5 beskik elkeen oor 2 slaapkamers en 'n en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuis waar gaste maaltye kan voorberei en 'n privaat balkon. Ander geriewe in hierdie suite sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
- Slegs verblyf. - Daaglikse skoonmaakdiens.
Huisreëls
Lugversoring is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon per dag.
Al die warm water word deur sonkrag verhit en dit verhit 1500 liter op 'n slag. Die elektrisiteit word deur 40 sonpanele opgewek en dit laat ons toe om sonkrag deur die dag te gebruik en batterykrag deur die nag.
Ons het ons eie boorgat 70 m ondergrond en dit vul 'n tenk van 170 000 liter. Die suiweringsisteem maak dat al die water in die huis gebruik kan word en daarom is daar geen waterbeperkings nie en die water is drinkbaar. Gaste kan bad en stort wanneer hulle wil maar hulle moet steeds versigtig wees met dié kosbare hulpbron.
Ons vang al die reënwater van die geute en oprit op en stoor dit in tenke vir die tuin. Dit hou die terasse dus heel jaar groen en dit suiwer die lug en bied mooi blomme en saadjies vir die wild, voëls, insekte en voortplanting. Die gryswater van die wasbakke, storte en baddens word ook opgevang en vir die potte in ons tuin gebruik. Geen water word by Ocean Golf gemors nie.
Indien gaste wil inklok of uitklok buite die aangeduide ure, moet hulle asb. die instansie kontak sodat daar gepoog kan word om die versoek te akkommodeer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kusweg 38, Chapman's Peak, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang