Ocean Vibes Surfer Apartment
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
- Ocean Vibes Surfer-woonstel
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat gaste hul eie bad- en strandhanddoeke moet saambring.
Geen partytjies/geleenthede word toegelaat nie.
Geen harde musiek sal geduld word nie.
Stiltetyd tussen 22:00 en 06:00.
Die ingang na die verblyf is tussen 22:00 en 06:00 gesluit.
Geen besoekers word toegelaat tensy vooraf reëlings getref is nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Slegs 1 voertuig per woonstel word toegelaat tensy vooraf reëlings getref is.
Daar is 'n terugbetaalbare sleutel-/breekskadedeposito, wat met aankoms in kontant betaalbaar is wanneer die sleutels afgehaal word en met uitklok terugbetaal sal word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona-boulevard 40, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang