Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ocean View 147

Selfsorg
Sa.
22ste22Feb
So.
23ste23Feb
Mo.
24ste24Feb
Di.
25ste25Feb
Wo.
26ste26Feb
Do.
27ste27Feb
Vr.
28ste28Feb
Sa.
1ste1Mrt
So.
2de2Mrt
Ocean View 147
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R900 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Hierdie eenheid mag slegs die aantal gaste akkommodeer soos gespesifiseer op die besprekingsfaktuur op enige gegewe tydstip.
Geen oormatige geraas of harde musiek word ná 22:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is betaalbaar per eenheid met aankoms. Breekskadedeposito's sal eers met vertrek terugbetaal word nadat inventaris saam met die gaste geneem is.
Gaste kan gevra word om die perseel onmiddellik te ontruim indien hulle nie by die reëls hou nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 501
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 2 501
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 147, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cfb075dada2d5c3939116c4acccb8aa533bebbfaa30e4c2b1132f96236caa0243b08da662d01a696357489d0b896a6c05a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 501 per nag (plek vir 11) 7 5 1 5 147 Ocean View Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.811951 20.035759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789