Ocean View
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekantstraat 4, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ocean View is 50 m vanaf die strand en bied gerieflike selfsorgverblyf in die Dwarswegstrand-oord in Bothastrand.
Die verblyf het 'n omsetter wat gedurende beurtkrag inskop.
Hierdie dubbelverdiepinghuis beskik oor die C-Breeze-eenheid op die boonste verdieping en die Driftwood-eenheid op die eerste verdieping. Die eenhede kan apart of saam vir ’n groep of gesin van 8 bespreek word.
Elke eenheid bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers met storte en baddens. Daar is ’n kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg en ’n sitarea met ’n TV met sekere DStv-kanale. Albei die eenhede het ’n binnebraai-area en lei na ’n dek wat ’n gedeeltelike uitsig oor die see en die omliggende area bied.
Gaste kan op die 20 km lange ongerepte strand ontspan, die walvisse dophou tussen Mei en Novemeber en staproetes verken. Bothastrand is net 7 km vanaf Groot Brakrivier.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janetta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Seekantstraat 4, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bothastrand Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekantstraat 4, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang