Ocean View
Beskrywing
Hierdie eenheid is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis en ’n sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het ’n stort en toilet. Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die toonbank of etenstafel geniet word. Die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale, sowel as binne-braaigeriewe. Dit lei na ’n dek met meubels wat ’n uitsig oor die see en omliggende areas bied. Driftwood kan saam met C-Breeze bespreek word om verblyf aan ’n groep of familie van 8 te bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ocean View beskik oor die C-Breeze-eenheid op die boonste verdieping en die Driftwood-eenheid op die eerste verdieping. Die eenhede kan apart of saam vir ’n groep of gesin van 8 bespreek word.
Neem asb. kennis dat sekere dele van die verblyf via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede wees nie.
Rook is streng verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is op die boonste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis en ’n sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het ’n stort en toilet. Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die toonbank of etenstafel geniet word. Die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale, sowel as binne-braaigeriewe. Dit lei na ’n dek met meubels wat ’n uitsig oor die see en omliggende areas bied. C-Breeze kan saam met Driftwood bespreek word om verblyf aan ’n groep of familie van 8 te bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ocean View beskik oor die C-Breeze-eenheid op die boonste verdieping en die Driftwood-eenheid op die eerste verdieping. Die eenhede kan apart of saam vir ’n groep of gesin van 8 bespreek word.
Neem asb. kennis dat sekere dele van die verblyf via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede wees nie.
Rook is streng verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekantstraat 4, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: