Old Bank Hotel
- Kapasiteit: 68 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. George's Mall 85, Kaapstad Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 420 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Old Bank Hotel is 'n gerestoureerde erfenisgebou wat in 1902 deur die bekende argitekte, Black en Fagg gebou is. Die hotel was die oorspronklike Nedbank-gebou in die Kaap. Oud word met die nuwe verweef in dié viering van klassieke, Victoriaanse argitektuur en moderne ontwerp.
Die hotel het ruim en suite-slaapkamers wat mooi versier is. Elke slaapkamer het lugversorging, 'n kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.
Die ingang na die hotel is deur 'n glasboog waar 'n deurman jou sal verwelkom en na die 8ste verdieping lei. Die hysbak lei gaste na 'n lig en oop area wat die ontvangsarea, 'n privaat eetarea, restaurante, 'n wêreldklas-wynkelder en 'n besonderse kroeg insluit. Hier kan gaste 'n drankie geniet en die stad-uitsig bewonder. WiFi word voorsien.
Bekende besienswaardighede in Kaapstad sluit die Kasteel die Goeie Hoop, Distrik 6, Two Oceans Aquarium en die V&A Waterfront in. Aktiwiteite in die area sluit swem, voetslaan, branderplankry, fietsry en voëlkyk in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lion Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 159
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- St. George's Mall 85, Kaapstad Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Old Bank Hotel het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 68 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. George's Mall 85, Kaapstad Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang