Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olievenhoutsrus Guest & Game Farm

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Diana D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

As jy wil ontspan en vergeet van 'n besige jaar, is dit die plek om te gaan. Die omgewing en fasiliteite is baie eenvoudig, maar gerieflik en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maureen N
1 nag Gesin met tieners
4.2
Aug 2021

Rustig. Ideaal vir groepe en verjaarsdae. Almal kan saam braai en swem.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Dit was so rustig en natuurlewe was wonderlik. Die voel lewe uit die boonste rakke. Dis rustig en het 1000% voldoen aan my verwagtinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delmar
Olievenhoutsrus Guest & Game Farm
Dear Antoinette, Thank you for your great review! We are delighted to hear that your stay at Olievenhoutsrus Guest and Game Farm fulfilled your expectations and we hope you will visit us soon again. Best regards, Sandra

Henk L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2016

Lekker. Dit was regtig baie baie lekker! Die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2016

Amazing en awesome. Defnitief 'n moet vir iemand wat net wil ontspan. Ons het die beste tyd gehad by Olievenhoutsrus, dis 'n rustige atmosfeer en mens kan lekker uitrus. Die chalet is skoon en netjies en die veiligheid is uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Des M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2016

Gerieflike kuier geskik vir groepe vriende of familie. Vriendelike ontvangs op wildsplaas naby Vaalwater. Ons Gasvrou was so gaaf om vir ons braaipakkies, braaibroodjie en slaai te maak aangesien ons onvoorbereid was vir die effens afgeleë ligging. Daar is geen restaurante naby aan die plaas nie en ontbyt is ook nie beskikbaar op die perseel nie. Die rondawel was goed toegerus en skoon. Ons kon die rugby in die gemeenskaplike lapa kyk aangesien MNet nie in die kamers beskikbaar was nie. Baie dankie vir 'n baie gerieflike LekkeSlaap. Ons sal julle graag aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Attie V
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2015

Drieslaapkamer-eenheid by die swembad met braai en groot TV. Olienhoutrus is 'n pragtige plekkie in die hart van die bosveld. Plek is skoon gerieflik maklik om te kry. Selfs met 'n motorfiets! Zacharia het ons baie vriendelik en professioneel ontvang en onmiddellik tuis laat voel. Braaihout is beskikbaar op perseel. Kwaggas Kameelperde en blou wildebeeste wei om die kamp! Sal of gaan verseker weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2013

Ongelooflik lekker Goeie dag, ek sal hierdie plek beslis aanbeveel vir enige iemand. Gaan ons familie reunie daar hou. Baie dankie, Hendrik en Amelia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag
3.6
Aug 2013

Baie gasvry en hulpvaardig. Dit is' n mooi plek met goeie geriewe en gasvrye diens van Sandra.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius S
Kort verblyf
4.8
Aug 2012

Good Great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Delmar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33 to Ellisras / Lephalale, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3eef2bb681e9f7b8b7608e59feb08b120a81b95a64ab088b4b5b630a09c3d58734fff836581baecbbb59798bda4107a2cbe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 R33 to Ellisras / Lephalale Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.15976 28.07206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang