Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olievenhoutsrus Guest & Game Farm

Wildsplaas
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Rondawel
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eiendom bied 2 knus Rondawels wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die eenhede het 'n dubbelbed, en suite-badkamer, oopplan-sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teeskinkbord. Daar is ook 'n draagbare waaier en persoonlike kluis in elke eenheid. Die sitarea het 'n slaapbank vir klein kinders op versoek. Die eenhede is in 'n goedversorgde bosveldtuin geleë en bied uitsigte oor die bos. Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe, insluitend die swembad en Lapa.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Prys sluit in

Koffie, tee, beskuit, WiFi, linne, handdoeke en die gebruik van die gemeenskaplike geriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Lalapanzi Hide
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Lalapanzi Hide is 'n dubbelverdieping-kothuis en dis een van die beste eenhede om wild te kyk. Dit het 'n groot kamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-sitkamer met 'n TV en 2 enkeldagbeddens, 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, granietblaaie en 'n onderdakstoep met 'n braai. Die onderste verdieping en badkamer is rolstoelvriendelik. Die ruim eenheid se boonste verdieping is bereikbaar via trappe aan die buitekant en dit het groot vensters waardeur gaste wild kan kyk. Daar is slaapplek vir 4 ekstra gaste op Fouton-kussings. Daar is 'n aparte badkamer met 'n bad onder en dit word via die buitenste trappe bereik. Die boonste verdieping is nie geskik vir bejaarde gaste of kinders sonder volwasse toesig nie. Let wel dat as gaste die eenheid bespreek, hulle albei verdiepings bespreek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinskothuis (tweeslaapkamer)
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Het 2 slaapkamers (hoofslaapkamer met dubbelbed, tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens of 'n stapelbed), badkamer, 'n oopplan sitkamer en kombuis-area wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teeskinkbord sowel as 'n oond- en stoofkombinasie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Koffie, tee, beskuit, WiFi, linne, handdoeke en die gebruik van die gemeenskaplike geriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinskothuis (drieslaapkamer)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n kinderslaapkamer met 'n slaapbank, wat in twee enkelbeddens omgeskakel kan word indien nodig. Daar is 'n badkamer met wasbak, stort en toilet. Die eenheid het 'n oopplan sitkamer en kombuis-area wat goed toegerus is vir selfsorg met eetgerei, 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teeskinkbord sowel as 'n oond- en stoofkombinasie. Beide eenhede is toegerus met 'n draagbare waaier en persoonlike kluis.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Koffie, tee, beskuit, WiFi, linne, handdoeke en die gebruik van die gemeenskaplike geriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33 to Ellisras / Lephalale, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3eef2bb681e9f7b8b7608e59feb08b120a81b95a64ab088b4b5b630a09c3d58734fff836581baecbbb59798bda4107a2cbe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 R33 to Ellisras / Lephalale Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.15976 28.07206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang