Olive Bumble
Beskrywing
Hierdie is ’n knus kamer met ’n en suite-badkamer. Daar is ’n koninggrootte-bed en ’n slaapbank vir 2 kinders onder 6 jaar. Die eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, mikrogolfoond en 'n TV met DStv. Hierdie eenheid kan saam met Rainbow bespreek word. Nie rook eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid.
Geen partytjies of harde musiek word op die perseel toegelaat nie. Neem asb. die bure in ag.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het 2 dubbelbeddens langs mekaar, en suite-badkamer en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof-oondjie, broodrooster, ketel en yskassie. Daar is ook 'n TV met 'n volledige DStv-pakket. 'n Ekstra bed vir kinders kan gereël word. Rook is verbode in die eenheid. Die eenheid het 10 trappe na die voordeur.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid.
Geen partytjies of harde musiek word op die perseel toegelaat nie. Neem asb. die bure in ag.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie is ’n eenslaapkamerwoonstel met ’n aparte sitkamer en ’n kombuisie. Die slaapkamer het 2 dubbelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Die eenheid het ook ’n TV met die DStv. Die kombuisie het tee- en koffiemaakgeriewe, ’n mikrogolfoond, ’n yskas en ’n tweeplaatstoof met ’n oondjie. Die eenheid kan ook saam met Bruin Forel bespreek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid.
Geen partytjies of harde musiek word op die perseel toegelaat nie. Neem asb. die bure in ag.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Deel 59, Grootsuikerboschkop, Dullstroom, 1110, Mpumalanga