Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Room

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Olive Room
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Theo O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo O

Very nice and quiet. Lovely place.

Enjoyed our stay. Quiet and peaceful. Host was very friendly and helpful. Accommodated us in a bigger room at the same cost to accommodate my wheelchair. Definitely will recommend the accommodation to family & friends. Value for your money for sure.

Dawid B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid B

Uitstekende waarde vir geld.

Dankie, ons het baie lekker gebly! Dit was netjies, veilig met alles wat nodig was. Jou gasvryheid was fantasties.

Eldoreen E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldoreen E

Fantastiese verblyf en super vriendelike gasvrou.

Ons bly altyd baie lekker by Olive Room. Marianne is baie gasvry en behulpsaam. Ons geniet die stilte en rustigheid van die tuin. Die kamer was baie gerieflik en ons het baie veilig gevoel.

Deon L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L

Baie netjies.

Baie lekker en skoon met al die nodige geriewe.

Elza E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza E

Lekker tuis geboek, lekker geswem en gebraai daar.

Ons het baie lekker gebly. Veral die swembad is 'n heerlike lafenis in Durban se hitte. Sou net 'n air conditioner waardeer het vir die hitte. Dit is ondraaglik vir ons wat van die binneland af kom.

Michal V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michal V

Lekker.

Baie lekker. Gasvry en skoon.

Olive Room se terugvoer

Ons is bly om te hoor dat jy die verblyf geniet het. Ons hoop om jou weer in die toekoms te huisves.

Olive Room
Jp J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp J

Lovely place to stay for a night or two.

Neat and clean accommodation, great value for money. We enjoyed our stay.

Narina R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Narina R

It was fine.

It was okay, the room was hot but the fan did help.

Jacques M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Absoluut waarde vir geld, baie netjies, rustig en naby genoeg aan groot sentra sonder om rustigheid in te boet.

Die Olive Room is alles wat geadverteer word, baie netjies, rustig en ruim. In 'n stiller area geleë maar naby genoeg aan die groter sentra sonder om opgesaalcte wees met die besige lewe en lawaai van die middestad ens. Sal definitief weer besoek.

Petra K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petra K

Gerieflike blyplek.

Baie netjies, skoon en veilig.

Japie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V

Baie aangenaam.

Verblyf kan vir seker aanbeveel word.

Benita W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita W

UItstekend.

Baie goei en vriendelike diens en gerieflike verblyf.

Joel D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joel D

Exquisite.

Ideally placed for the business I was conducing.

Karl H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl H

Night stay over.

It was quiet and allowed us to get a good night's sleep.

Joel D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joel D

Splendid, Olive room will be my to go to place every time I'm in Durban.

The hosts Marianne and Joahanne are amazing. Very welcoming and very polite.

Eldoreen E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldoreen E

Baie gerieflike verblyf. Fantastiese waarde vir geld!

Ons het baie lekker gebly. Gastehuis is baie netjies en gerieflik. Dit is veilig en die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Jolanda R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda R

Bekostigbaar, netjies, veilig, naby universiteit, hospitale en restaurante.

Bekostigbare akkommodasie en vriendelike gasheer. Veilige parkering. Naby aan middestad en strand. Sal weer daar bly!

Thomas Stephen J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas Stephen J

Heerlik gebly en het tuis gevoel.

Alhoewel Olive Room baie sentraal geleë is, was die toegangspaaie, veral Umbila Road, moeilik rybaar a.g.v. die hoeveelheid trokke daarop. Nogtans beveel ek Olive Room aan vir reisigers en vakansiegangers.

Cornelis S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelis S

Goeie nagrus.

Vriendelik ontvang. Veilige parkeerplek. Warm water in die badkamer met goeie beligting. Elektriese toestelle werk. Knus en sagte bed met warm duvet. Jammer daar was net tee en geen koffie nie.

Daniel M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel M

Baie gemaklik, lekker geslaap, net genoeg.

Ideaal vir besigheidsoorslaap.

Coert V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coert V

Baie gemaklik.

Baie lekker gebly met alles wat nodig was. Geen probleme gehad nie.

Beatrice S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice S

Dit was heerlik met die vrienddelikste mense

Ons het ons tyd baie geniet. Die mense was wonderlik en vreeslik vriendelik. Sal enige tyd weer daar gaan slaap

Isabel V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V

Netjiese, waarde vir geld en gerieflike verblyf.

Deeglike reëlings t.o.v. sleutel getref. Ons het laat arriveer.

Marius P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius P

Was baie vriendelik en professioneel ontvang en het baie lekker gebly.

Ons was 2 paartjies wat 2 kamers bespreek het. Baie netjies gewees en het dit baie geniet. Die TV in kamer 5 het nie gewerk nie en in kamer 2 wou die wasbakprop nie opskiet toe ek die water sou laat uitloop nie, maar ons was vir 'n begrafnis in Durban en het slegs 1 nag oorgeslaap. Mens verstaan dat klein probleempies nou en dan kan opduik. Die tuin en swembad is absoluut pragtig en word baie goed onderhou. Die opsigter het selfs vir my vrou 'n Stevie (stukkie van 'n plant) gegee.

Thembelanenkosini M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thembelanenkosini M

Incredible stay.

The environment is very conducive for staying. It's safe and quiet.

Liesl P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl P

Dit was 'n wegkruipplekkie in die besige bestaan.

Die verblyf was lekker, baie smaakvol ingerig en al die nodige gemak. Het die mooiste tuin! Was heerlik rustig net om daar te sit en koffie drink.

Hendrika B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrika B

Sal beslis aanbeveel.

Skoon, netjies en gasheer en gasvrou baie hulpvaardig en vriendelik.

Eleta G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleta G

Netjies en goed geleë.

Heerlik gebly, baie naby aan die universiteit. Kamers baie gerieflik, ruim en netjies. Alles wat ek nodig gehad het was beskikbaar. Wonderlike gasheer en -vrou. Ek kan Olive Room met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Anet Z - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anet Z

Alles goed.

Kamers was nie naby mekaar soos ons gevra het nie. Eienaar het egter vinnig vir ons 'n plan gemaak.

Anton C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anton C

Great stay and atmosphere. Great hosts.

Friendly hosts make one feel at home. Lovely setting with pool right outside room. Good communication before arrival from hosts.

Linda P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Very convenient and comfortable.

Warm welcome on arrival, comfortable private room. Conveniently located within easy distance from all major roadways and tourist attractions.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gerieflik en gemaklik.

Gasvrye verwelkoming met aankoms, gerieflike, privaat kamer. Gerieflik geleë naby al die hoofsnelweë en toeristebesienswaardighede.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cr S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cr S

Baie gerieflik.

Mense baie vriendelik en gasvry. Kamers goed ingerig en nie beknop nie.

Laurence G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laurence G

Verblyf was netjies met mooi tuine.

Volledig toegerus vir selfsorg. Rustig. Naby aan IALCH geleë.

Leesum J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leesum J

Place is very nice and would recommend it to friends and family

Place is very nice and would recommend it to friends and family.

Tessa P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa P

Heerlike, rustige verblyf met wonderlike tuin en netjiese kamer.

Ek het heerlik gebly by Olive Room en was baie gelukkig met die netheid van die kamer en die rustigheid van die gastehuis. Die gasvrou en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Die tuin is 'n wonderlike bonus om elke oggend oor uit te kyk soos mens jou gordyne oopmaak. Sal beslis weer hier bespreek. Was uiters tevrede gewees.

Yolanda B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B

Goeie waarde vir geld.

Gemaklike plek. Wou nog vir eienaar sê die toilet lek en drup (wat slaap moeilik maak).

Olive Room se terugvoer

Ben ons waardeer jou terugvoering en is bly jy het gemaklik gebly. Dankie dat jy die toiletdrup onder ons aandag gebring het. Ons het reeds aandag daaraan gegee. Ons is bly jy het die akkommodasie as goeie waarde vir geld beleef.

Olive Room
Willem D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem D

Mooi en skoon.

Baie lekker skoon en 'n baie mooi tuin.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Geekie-weg 10, Glenmore, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54b0d56f0acc2b68b590cd8976f05dc7ec2164fbdc7e8e1b8b9a4acc0c54dac0387f4ef01d9f8aed16078cfebda02bd5b35f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 10 John Geekie Road Glenmore 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.879421 30.974456
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang