Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Olive Room

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Deon L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlike oornag plekkie. Baie lekker gebly. Geen fout nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lieflike rustige gastehuis. Baie rustig, skoon en netjies. Die kamers is ruim en gemaklik en die braai area by die swembad is lieflik. Ek sal aanbeveel om net bietjie meer rakke in te sit by die kombuis en ook in die badkamer vir ekstra pakplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaurina G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Huislike gasvryheid en kleinste detail laat jou welkom voel. Fantastiese plekkie met wonderlike mense. Beslis lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Wonderful. It was a quick overnight stay but very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elvera S
Kort verblyf
4.4
Mrt 2025

Aangenaam. Baie lekker gebly. Die kamer was netjies en mooi gemeubileer. Die badkamer was baie skoon. Daar was alles wat nodig is vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very nice and quiet. Lovely place. Enjoyed our stay. Quiet and peaceful. Host was very friendly and helpful. Accommodated us in a bigger room at the same cost to accommodate my wheelchair. Definitely will recommend the accommodation to family & friends. Value for your money for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Uitstekende waarde vir geld. Dankie, ons het baie lekker gebly! Dit was netjies, veilig met alles wat nodig was. Jou gasvryheid was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eldoreen E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastiese verblyf en super vriendelike gasvrou. Ons bly altyd baie lekker by Olive Room. Marianne is baie gasvry en behulpsaam. Ons geniet die stilte en rustigheid van die tuin. Die kamer was baie gerieflik en ons het baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie netjies. Baie lekker en skoon met al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elza E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker tuis geboek, lekker geswem en gebraai daar. Ons het baie lekker gebly. Veral die swembad is 'n heerlike lafenis in Durban se hitte. Sou net 'n air conditioner waardeer het vir die hitte. Dit is ondraaglik vir ons wat van die binneland af kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Geekie-weg 10, Glenmore, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54b0d56f0acc2b68b590cd8976f05dc7ec2164fbdc7e8e1b8b9a4acc0c54dac0387f4ef01d9f8aed16078cfebda02bd5b35f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 10 John Geekie Road Glenmore 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.879421 30.974456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011