Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Bay

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Samuel F
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

On the Bay is the best in the bay. Safe parking. 5 star breakfast. Very clean and themed rooms with Wi-Fi, DStv and cater for loadshedding. Pleasant gardens to sit or roam. The hosts are friendly. Walking distance from beach, plus 5 min from mall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
On the Bay
Thank you Samuel. We truly love hearing that you enjoyed your stay with us. See you on your next visit to Port Elizabeth

Abraham W
1 nag Besigheidsreis
3.0
Feb 2020

Gerieflik, en goed geprys. 'n Baie gerieflike en netjiese gastehuis.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Deon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Dit was perfek in alle opsigte. Beide ek en my eggenoot was aangenaam verras met die baie netjiese straat-aansig van On The Bay en het in ekstase na die pragtige tuin en grasperke gestaar. Alles in hierdie opset was bo verwagting en 'n lus om te belewe. Ons is by ons aankoms opgegradeer en het 'n uiters aangename en luukse eenheid bekom teen 'n baie kompeterende tarief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Lekker verblyf. Ons het baie lekker by On the Bay gebly. Sal dit beslis aan almal aanbeveel. 5-ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Daar is aan al ons behoeftes voorsien. Stylvol, professioneel, vriendelik, aandag aan detail, heerlike ontbyte, pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 9, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs0Nle4u9ggYGDDc72tq22CXGy9sgxq7wU4YIO8QCa78i7Onbfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 9 6th Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.98571026051 25.665732509262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang