Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Op Plaasvlak Gastehuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op Plaasvlak Plaas, Memel, 2970, Vrystaat
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Op Plaasvlak Gastehuis is in Memel, 'n dorp in die Vrystaat, geleë. Dit is op die grens tussen Natal en die Vrystaat en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 3 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Albei badkamers het 'n bad en stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 2 sitareas met 'n gemaklike rusbank. Een het 'n kaggel en die ander het 'n TV en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en Nespresso-koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n pooltafel.

Daar is 'n lapa en kuierarea by die dam onder die reuse wilgerbome. Gaste kan hier braai, visvang, swem of kajakvaart, Zipline en pieknieks geniet. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Besienswaardighede soos Amajubaberg is ongeveer 21 km ver. Fietsryers kan met hul fietse daar ry en 'n geskiedkundige uitstappie geniet. Die Drie Provinsies 4x4-roete is 40 km vanaf die gastehuis en die verblyf is net 46 km vanaf Newcastle.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Ligging

  • Op Plaasvlak Plaas, Memel, 2970, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op Plaasvlak Plaas, Memel, 2970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA815502e32afaa97c95d580732522d66177f5355ff6428b1daa8db6748872d8282e0742fa0407ba49c059b7047a33674a2d19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 10 mense Op Plaasvlak Plaas Memel 2970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.556608183554 29.696546733115
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem