Opiheuwel
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameeldoringlaan 17, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Opiheuwel bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in Hartenbos vir gaste wat die area besoek.
Gaste het 'n keuse van 3 eenhede wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer; Sardyn, Marlyn en Dolfyn.
Elkeen van die eenhede het 'n privaat slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is, en bykomende slaapplek vir 2 mense is in die leefarea beskikbaar. Al die eenhede het privaat badkamers met storte, en linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Die eenhede het elkeen 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n ketel, eetgerei en breekware. 'n TV met DStv, sowel as WiFi, is in elke eenheid beskikbaar.
Sardyn, Marlyn en Dolfyn het toegang tot die gemeenskaplike swembad, en braaigeriewe, asook onderdakparkeerplek, is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Opiheuwel is 1,9 km vanaf die strand, verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Peter & Sylvia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kameeldoringlaan 17, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Opiheuwel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameeldoringlaan 17, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap