Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio

Lodge
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mtwentwe Plaas, Haga Haga, 5272, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 250 R875 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio is op 'n werkende bees- en skaapplaas langs die gewilde Oos-Kaapse Wildekus geleë. Dit is net 2 km vanaf die gewilde Haga Haga-vakansiedorp en 65 km vanaf Oos-Londen.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede en 2 B&B-kamers.

OppiePlaas Country Cottage is 'n vrystaande selfsorg-tuinkothuis met uitsigte oor die plaasdam. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n sit- en eetarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n lessenaar, en die tweede, kleiner slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders onder 12 jaar. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Dié eenheid het 'n goed toegeruste kombuis en privaat braaigeriewe.

Hadeda Self-Catering Studio is 'n moderne oopplan-woonstel met slaapplek vir 3 en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n sitarea, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n privaat stoep met uitsigte oor die wildplaas en die see. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die leefarea het 'n slaapbank vir 'n derde persoon. Dié eenheid het 'n goed toegeruste kombuis en bied toegang tot 'n privaat stoep met braaigeriewe. Hierdie eenheid is rolstoelvriendelik.

Die B&B-kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die B&B-kamers is in die plaashuis geleë en beskik oor privaat ingange, stoepe en panoramiese uitsigte oor die wildplaas en die see.

Gaste het toegang tot 'n klein swembad, 'n plaasrestaurant en 'n gelisensieerde kroeg op die perseel. Gratis WiFi is by die restaurant, in Hadeda Studio en in OppiePlaas Country Cottage beskikbaar. Die restaurant en stoeparea het rugsteunkrag in die vorm van 'n kragopwekker wat die ligte, platskerm-TV en klankstelsel sal aanhou. Die restaurant bied 'n beperkte spyskaart tydens beurtkrag. Die eenhede het noodligte en klein gas- en sonkragligte word voorsien. DStv is in die kothuis en restaurant beskikbaar. Daar is Netflix in die Hadada Studio en in die B&B-kamers.

Die plaas het 'n stap- en bergfietsroete met see- en landskapuitsigte. Visvang is in die dam naby die plaas beskikbaar. Die plaas is 2 km vanaf die gewilde Haga Haga-strandoord met swemstrande, 'n strandmeer en rots- en strandvisvangplekke. Oos-Londen is 65 km vanaf die plaas en ander gewilde strandoorde soos Chintsa-Wes, Keimond en Gxarha (Morgansbaai) is net 45 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mtwentwe Plaas, Haga Haga, 5272, Oos-Kaap
  • Gaste dink OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R875
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R875
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mtwentwe Plaas, Haga Haga, 5272, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc7feb1c5485c96a767a667a00bea7d06fcfb34f42a17f67b1ee7d1629905ab157418e8f7fa7de857f6f55c3b5c65400a96a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R875 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Mtwentwe Farm Haga Haga 5272 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.753041297704 28.227512419207
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem