OppiePlaas Country Cottage & Hadada Studio
Beskrywing
Hadeda Studio is 'n moderne selfsorg-ateljee-eenheid met lugversorging en slaapplek vir 3 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, bedkassies, 'n klerekas, spieëltafel en 'n moderne en-suite badkamer met 'n ruim stort, toilet en wasbak. Die leefarea het 'n slaapbank vir n derde gas, stoele en 'n etenstafel vir 4 en spog met 'n pragtige uitsig oor 'n wildplaas en die see. Die eenheid het sy eie patio met 'n braai-area. Die oopplan kombuis is ten volle toegerus. Basiese toiletware, beddegoed en handdoeke word voorsien. Gaste moet hulle eie swemhanddoeke bring. Netflix en WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot ons plaasrestaurant en kroeg.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste het toegang tot die plaasrestaurant en kroeg op die perseel. Gratis WiFi is by die restaurant beskikbaar.
'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tweeslaapkamerhuisie is ideaal vir 2 volwassenes of 'n gesin met 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kinderslaapkamer 'n enkelstapelbed, geskik vir kinders onder 12 jaar. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kothuis het 'n kombuisie volledig toegerus met 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, ketel en eetgerei. Daar is 'n gemeubileerde leef | eet area met lugversorging en 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 mense. Daar is ook 'n privaat braai-area wat uitkyk oor 'n pragtige dammetjie met ganse en eende. Beddegoed en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is gratis parkeerplek. Die kothuis het ook 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar in ons restaurant.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste het toegang tot die plaasrestaurant en kroeg op die perseel. Gratis WiFi is by die restaurant beskikbaar.
'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die moderne dubbelkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort en privaat stoep is op die Mtwentwe Estate, 'n pragtige prooduserende plaas aan die kus naby Haga Haga en spog met panoramiese wild- en see-uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
Huisreëls
Gaste het toegang tot die plaasrestaurant en kroeg op die perseel. Gratis WiFi is by die restaurant beskikbaar.
'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die B&B-kamer is 'n luukse en suite-dubbelslaapkamer in 'n plaasopstal met 'n privaat ingang en privaat veranda met panoramiese uitsigte oor 'n wildplaas en die see. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het sonpanele, DStv en gratis WiFi. Gaste moet hulle eie swemhanddoeke bring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste het toegang tot die plaasrestaurant en kroeg op die perseel. Gratis WiFi is by die restaurant beskikbaar.
'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mtwentwe Plaas, Haga Haga, 5272, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang