Otjiwa Safari Lodge
- Kapasiteit: 198 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1-Hoofweg, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
- Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Otjiwa Safari Lodge is een van Namibië se oudste ongerepte wildplase en is 42 km buite die dorpie, Otjiwarongo.
Daar is 5 privaat chalets vir 2 en 17 en suite-kamers vir 2, almal met panoramiese uitsigte en inheemse Afrika-styldekor. Eagle's Rest beskik oor 7 eenhede met slaapplek vir 4 gaste elk.
The Nest is 'n moderne, privaat vyfslaapkamerhuis in die bos. Daar is ook 10 privaat kampeerplekke met opwasgeriewe en braaigeriewe.
'n Wasgoed- en skoonmaakdiens is ingesluit.
Gaste kan plaaslike kookkuns in die eetarea kom geniet, in die sit- en kroegarea ontspan of lafenis in die swembad vind. Hier kan gaste hulle oorgee aan die pragtige uitsigte oor die bosveld-grasvlakte en op die Omborokoberge!
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 47
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- B1-Hoofweg, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
- Gaste dink Otjiwa Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Otjozondjupa Namibië
- Kapasiteit: 198 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1-Hoofweg, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang