Otjiwa Safari Lodge
Beskrywing
Daar is 10 privaat kampstaanplekke op skoon riviersand. Elke staanplek het sy eie wasarea, water en vuurmaakplek. Die ablusieblok is goed uitgelê en bied warm water en aparte geriewe vir mans en dames. Die kampterrein kan met 'n normale voertuig bereik word.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Kampeerplek Gaste moet hulle eie kampeertoerusting saambring.
Huisreëls
ligte middagetes en aandetes is beskikbaar teen 'n ekstra koste op versoek.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke chalet het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n slaapbank. Daar is 2 enkelbeddens in al die slaapkamers. Die chalets het privaat stoepe met uitsigte oor die bosveld en sonsondergange. Gaste het toegang tot 'n oopplan-kombuis en opelug-vuurmaakplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Huisreëls
ligte middagetes en aandetes is beskikbaar teen 'n ekstra koste op versoek.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n ruim en suite-badkamer. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
ligte middagetes en aandetes is beskikbaar teen 'n ekstra koste op versoek.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort en daar is ook 'n sitarea, kaggel en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
ligte middagetes en aandetes is beskikbaar teen 'n ekstra koste op versoek.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 230 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1-Hoofweg, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa