Owl Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste kom hierheen vir die rustigheid en die voëllewe.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen geraas of harde musiek word op die plaas toegelaat nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Rook is in die verblyf verbode.
Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Owl Cottage, R71, Magoebaskloof, 0731, Limpopo