Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oyster Creek Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Wiets Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 62

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Oyster Creek Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Willemien V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien V

Oyster Creek het daardie gesellige vakansiehuis-gevoel met 'n fantastiese uitsig. Dit was ideaal vir my familie groep (10 mense) en ons het ons kuiertjie terdeë geniet. Dankie Oyster Creek!

Al klein negatiewe punt wat ek het is dat dit naby die pad is en die geluid van karre kan somtyds effens steurend wees, maar dit befomfaai nie mens se hele kuier nie. Die pragtige omgewing maak daarvoor op.

Oyster Creek Lodge se terugvoer

Baie dankie Wilemien

Oyster Creek Lodge
Pieter V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Was fantasties.

Heerlike uitsig. Beste diens. Fantasiese eienaar.

Carel S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S

Was hemels.

Was 'n wonderlike plek om te bly en het langer gebly as wat beplan was. Plek is skoon en mense vriendelik. Het baie informasie gegee om die kuier en omgewing beter te verken en te ervaar. Sal graag weer daar wil gaan kuier in die toekoms.

Ilse P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse P

Heerlik, sal vir seker weer daar bespreek.

Pragtige uitsigte, gereiflike en cozy kamers met alles wat mens nodig het. Staff was baie vriendelik en hulpvaardig en ontbyt was absoluut heerlik.

Andre V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Ongelooflik.

Ek het die verblyf bespreek vir my seun en skoondogter vir hulle wittebrood en het vir Gerhard voor die tyd geskakel en hom ingelig oor hulle verblyf en het Gerhard weereens uit sy pad gegaan en ekstra moeite gedoen om hulle te verwelkom. Die terugvoer wat ek van die paartjie ontvang het was net ongelooflik. Gerhard, weereens dankie vir al jou moeite en vriendelikheid aangesien jou ook vir my en vrou dieselfde gedoen het in 2017 toe ons by Oyster Creek Lodge oornag het. Dankie ook aan jou personeel wat altyd sorg vir die uitstekende ontbyt in die oggend. Sal julle altyd aanbeveel aan vriende en kenisse.

Andre G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Sal hulle weer besoek.

Baie aangename plek. Die staf het uit hul pad gegaan om dit aangenaam te maak. Lekker geslaap en die ontbyt was baie lekker.

Michelle G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle G

Goeie oornag verblyf.

Goeie ontbyt in die oggend, skoon en gesellige verblyf.

Ester B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester B

Ongelooflik lekker!

Ons het baie lekker gebly. Kamers netjies en ruim. Ontbyt was oorgenoeg en heerlik. Sal beslis weer gaan.

Rigardt N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rigardt N

Gerhard is die beste bestuurder ooit!

Ons was met vriendelikheid en gasvryheid vanaf ons aankoms omarm. Die netjiese en moderne kamers is net 'n bonus vir die ongelooflike rustigheid en uitsig! Voorwaar 'n onvergeetlike ervaring.

Anton V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Die Oyster Creek Lodge is op 'n baie gerieflike plek geleë.

Die diens en ontbyt is baie goed! Ons het uitstekende diens ontvang. Die ontbyt was ongelooflik lekker. Die Lodge het 'n wonderlike uitsig en is maklik toeganklik.

Marla B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marla B

Ongelooflik mooi!

Eienaar is baie gasvry, kamers is skoon en netjies. Asemrowende uitsig!

Charlotte W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte W

Asemrowende ligging met vriendelike bestuur.

Gerhard en sy span het uit hul pad gegaan om 'n gesellige braai te reël by die gastehuis en dit het soos huis gevoel. Die ligging en uitsigte is beeldskoon en die loghome-boutipe voel baie warm en tuis.

Kennett S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kennett S

Baie baie lekker!

Dit was baie aangenaam om Oyster Creek Lodge te ontdek. Die hoogtepunt was Gerhard en sy span se gasvryheid.

Ron H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ron H

Okay but not recommendable.

See rating.

Lene D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene D

A very nice place with wonder ful view.

I like the breakfast where all the guests meet and chat. The lady in charge is very service minded, I had a very pleasant stay.

Denwill M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denwill M

Ideaal vir 'n blaaskans.

Dis die ideale plek vir 'n blaaskans van die stadslewe en elke sent werd. Dis voorwaar 'n paradys... en waarde vir jou geld!

Oyster Creek Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike woorde Denwill! Dit was vir my 'n voorreg om julle hier te hê.
Vriendelike groete,
Esther

Oyster Creek Lodge
Gustav C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav C

Beautiful!

Baie goed geleë plekkie met 'n mooi uitsig.

Oyster Creek Lodge se terugvoer

Hallo Gustav,

Baie dankie vir die mooi kommentaar. Alles van die heel mooiste vir julle lewe saam vorentoe!

Lekker dag,
Esther

Oyster Creek Lodge
Wynand P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand P

Dit was perfek!

Die sterre vertel alles. Ons sal beslis weer hier bly.

Karen H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H

Bed en ontbyt fantasties.

Ons beveel dit ten sterkste aan en gaan beslis weer.

Karin M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Wonderlik, rustig en ontspanne.

Wonderlike gasvryheid en rustige omgewing om in te ontspan en die natuur te bewonder.

Henri S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henri S

Idillies en baie rustig.

Oyster Creek Lodge bevat alles wat paartjies begeer!

Retha N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha N

Beautiful, calm nature view - feels as if you're staying in a treehouse.

Friendly hostess indeed. Feels like home, just in open nature. Beautiful and calming effect on your soul when you relax on the front deck. Clean rooms with your own bathroom. Divine breakfast! This lodge is under good supervision and we had a lovely stay.

Johan R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Mooi!

Dit was alles perfek en ek het geen probleme ondervind nie. Daardie lodge is pragtig met die mooiste uitsig en vriendelikste diens!

Johannes L V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes L V

Heerlike verblyf in puik gastehuis, pragtig geleë.

Heerlike verblyf in puik gastehuis, pragtige uitsig op lagoon.

Grizelda L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grizelda L

Was baie lekker.

Kamer was mooi en dit was amazing om daar te bly. Mooi omgewing by die strandmeer. Kamer goed toegerus.

Rene B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene B

Great spot and friendly staff.

We enjoyed our stay (three nights) very much. When there is no wind the large balcony from the sitting room is a fantastic spot looking out over the lagune.

Lucienne S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lucienne S

We specifically went for Oyster Festival and found Oyster Creek to be perfectly located.

The establishment is basic, but very clean. We were welcomed in a very friendly manner and will probably stay there again.

Marianne V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne V

Voor ons vooral een goede uitvalsbasis om de prachtige golfbanen van Knysna te bezoeken.

Een rustige ligging even voor Knysna. Het gebouw vraagt wel om onderhoud maar verder was het wel heel schoon. Al met al geen slechte plek met een aardige gastvrouw.

Wynand S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S

Fantasties!

Kan net met lof praat van Oyster Creek. Die bestuurderes is ongelooflik behulpsaam en vriendelik.

Cheryl E - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl E

Very friendly atmosphere.

We were made very welcome and the accommodation was great.

Annalie P - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie P

Heerlik!

Dit was n heerlike, ontspanne tydjie. Die lodge is pragtig en die diens puik!

Flippie J - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flippie J

Baie aangenaam, sal dit graag weer besoek.

Sal dit sterk aanbeveel!

Janine W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Janine W

Felt like home - I was treated and felt like a special guest.

Quick and easy access to the town centre - while still being secluded and peaceful in all seasons.

Chris M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Ons het baie lekker gebly met vriendelike bestuur en 'n mooi uitsig.

Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel! Pragtige uitsig, vriendelike en behulpsame bestuur. Die kamer was baie goed ingerig!

Georgina V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Georgina V

Heerlik!

Fantastiese verblyf aangespoor deur lekker ontbyt, pragtige uitsig en aangename gasvryheid!

Werner O - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O

Wonderful

We had a wonderful time at Oyster Creek Lodge. Good value for money, good customer service, and they're in a good location.

Vanaf
Vanaf R5 650
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R5 650
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point-singel 1, The Point, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93070ad9ec867cac092aaff5306e7a6818fe4807f4a070ce51a3bd751f8ed57938cea3dccae02de91c1ee05487ad63330c59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 650 per nag (plek vir 12) 37 5 1 5 1 Point Close The Point 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040136111111 23.015072222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang